Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/7 Augustus
7 Augustus: Onafhanklikheidsdag in die Ivoorkus (1960)
- 1810 – Colombia word as 'n onafhanklike land erken, nege jaar nadat die land homself onafhanklik verklaar het.
- 1848 – Geboortedag van Alice James, Amerikaanse dagboekskryfster en suster van die beroemde outeur Henry James.
- 1883 – Die eertydse onafhanklike republiek Stellaland verenig met Goosen in die noorde van die Kaapkolonie.
- 1960 – Die Ivoorkus word van Frankryk onafhanklik.
- 1987 – 'n Amerikaanse vrou word die eerste persoon wat oor die Beringstraat van Alaska na die Sowjetunie swem.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal