Wikipedia:Wikiprojek Elemente
Die inligtingstabel bestaan uit 'n reeks sjablone wat die geskikte rye in die tabel skep.
- {{Elementboks_opskrif}} — maak die tabel oop; skep die tabelbeeld skakel en ander navigasie goeters; Eerste opskrif "Algemeen"; naam, simbool, nommer
- {{Elementboks_reeks}} — eenveudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_groepperiodeblok}} — drie parameters; skep skakels groep_X_element, periode_X_element en X_blok
- {{Elementboks_voorkoms}} — eenvoudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_voorkoms_beeld}} — sluit die standaard beeldskakel in (los die spasie na die beeldnaam uit)
- {{Elementboks_atoommassa_gpm}} — sluit eenheid gram per mol in
- {{Elementboks_ekonfig}} — eenvoudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_eperskil}} — eenvoudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_afdeling_fisieseiensk}} — opskrif met kleur parameters
- {{Elementboks_fase}} — eenvoudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_digtheid_gpcm3nkt}} — sluit eenhede in gram per kubieke sentimeter; toestand naby kamer temperatuur
- {{Elementboks_digtheid_gplstd}} vir gasse, sluit die eenheid gram per liter in; Standaard temperatuur en druk toestand.
- {{Elementboks_digtheidvl_gpcm3sp}} — sluit eenhede gram per kubieke sentimeter in; toestand by smeltpunt
- {{Elementboks_smeltpunt}} — drie paramaters; sluit eenhede kelvin, grade Celsius in
- {{Elementboks_kookpunt}} — drie paramaters; sluit eenhede kelvin, grade Celsius in
- {{Elementboks_kritiekepunt}} — twee parameters; sluit eenhede kelvin en MPa in.
- {{Elementboks_smeltwarm_kjpmol}} — sluit eenhede kilojoule per mol in
- {{Elementboks_verdampwarm_kjpmol}} — sluit eenhede kilojoule per mol in
- {{Elementboks_warmtekap_jpmolkat25}} — sluit eenheid joule per mol per kelvin in; toestand by 25°
- {{Elementboks_dampdruk_katpa}} — ingevoegde sub-tabel; ses parameters plus kommentaar
- {{Elementboks_afdeling_atoomeiensk}} — opskrif met kleur parameters
- {{Elementboks_kristalstruktuur}} — eenvoudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_oksiedtoest}} — simple eenvoudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_elektroneg_pauling}} — sluit pauling skaal in
- {{Elementboks_ioonenergie1}} — een ry en parameter; sluit eenheid kilojoule per mol in
- {{Elementboks_ioonenergie2}} — een ry en parameter; sluit eenheid kilojoule per mol in
- {{Elementboks_ioonenergie3}} — een ry en parameter; sluit eenheid kilojoule per mol in
- {{Elementboks_ioonenergie4}} — een ry en parameter; sluit eenheid kilojoule per mol in
- {{Elementboks_atoomradius_pm}} — sluit eenheid picometer in.
- {{Elementboks_atoomradiusber_pm}} — sluit eenheid picometer in; toestand "bereken"
- {{Elementboks_kovalenteradius_pm}} — sluit eenheid picometer in
- {{Elementboks_vanderwaalsradius_pm}} — sluit eenheid picometer in
- {{Elementboks_afdeling_diverse}} — opskrif met kleur parameters
- {{Elementboks_magneties}} — eenvoudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_eweerstand_ohmm}} — sluit eenheid ohm-meter in (laat spasie uit om voorvoegsel in te sluit)
- {{Elementboks_eweerstand_ohmmteen0}} — sluit eenheid ohm-meter in (laat spasie uit om voorvoegsel in te sluit); toestand by 0 °C
- {{Elementboks_eweerstand_ohmmteen20}} — sluit eenheid ohm-meter in (laat spasie uit om voorvoegsel in te sluit); toestand teen 20 °C
- {{Elementboks_termiesegeleiding_wpmkteen300k}} — sluit eenheid watt per meter kelvin in; toestand by 300 K
- {{Elementboks_termieseuitsetting_umpmk}} — sluit die eenheid mikrometer per meter Kelvin in
- {{Elementboks_termieseuitsetting_umpmkteen25}} — sluit die eenheid mikrometer per meter Kelvin in; toestand by 25 °C
- {{Elementboks_spoedvanklank_mps}} — sluit die eenheid meter per sekonde in
- {{Elementboks_spoedvanklank_staafmpsteen20}} — sluit die eenheid meter per sekonde in; toestand in dun staaf by 20 °C
- {{Elementboks_spoedvanklank_staafteenkamert}} — sluit die eenheid meter per sekonde in; toestand in dun staaf by kamer temperatuur
- {{Elementboks_youngsemodulus_gpa}} — sluit die eenheid gigapascal in
- {{Elementboks_skuifmodulus_gpa}} — sluit die eenheid gigapascal in
- {{Elementboks_massamodulus_gpa}} — sluit die eenheid gigapascal in
- {{Elementboks_poissonverhouding}} — eenvoudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_mohsehardheid}} — eenvoudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_vickershardheid_mpa}} — sluit die eenheid megapascal in
- {{Elementboks_brinellhardheid_mpa}} — sluit die eenheid megapascal in
- {{Elementboks_cas_nommer}} — eenvoudige sleutel/inhoud
- {{Elementboks_isotope_begin}} — maak isotoop sub-tabel oop; sluit opskrif in
- {{Elementboks_isotope_verval}} — vervalbeskrywing vir isotope met 'n enkele vervalmodus
- {{Elementboks_isotope_verval2}} — vervalbeskrywing vir isotope met twee vervalmodusse
- {{Elementboks_isotope_verval3}} — vervalbeskrywing vir isotope met drie vervalmodusse
- {{Elementboks_isotope_verval4}} — vervalbeskrywing vir isotope met vier vervalmodusse
- {{Elementboks_isotope_stabiel}} — stabiele inskrywingsry; X is stabiel met Y neutrone
- {{Elementboks_isotope_eindig}} — sluit die isotooptabel
- {{Elementboks_afdeling_geskiedenis}} — opskrif met kleurparameters
- {{Elementboks_ontdekdatum}} — Ontdek (datum)
- {{Elementboks_ontdekdeur}} — Ontdek deur
- {{Elementboks_genoemna}} — na wie dit genoem is
- {{Elementboks_naamdatum}} — Datum waarop die element ’n permanente naam gekry het
- {{Elementboks_ounaam}} — die ou, tydelike naam en simbool
- {{Elementboks_voetskrif}} — onderste reël; sluit die tabel
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal