Wit-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek

een van vyftien samestellende republieke van die Sowjetunie (USSR); stigterslid van die Verenigde Nasies in 1945; nou Belarus

Die Wit-Russiese of Belo-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek (Wit-Russies: Беларуская Савецкая Сацыялістычная Рэспубліка; Russies: Белорусская Советская Социалистическая Республика), kortweg ook bekend as Wit-Rusland of Belo-Rusland, was een van die republieke van die Sowjetunie.

Wit-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek
Белорусская Советская Социалистическая Республика
Беларуская Савецкая Сацыялістычная Рэспубліка
Vlag van Wit-Russiese SSRWapen van Wit-Russiese SSR
VlagWapen
Volkslied: Internasionale Volkslied van die Sowjetunie
Ligging van Wit-Russiese SSR
HoofstadMinsk
Grootste stadMinsk
Amptelike taleRussies, Wit-Russies
Regering
Sosialisties
Onafhanklikheid
Bestaan
Van
Tot


3 Desember 1922
26 Desember 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
603 700 km2  
Bevolking
 - 1991-skatting
 - Digtheid
 
10 199 709 ([[Lys van lande volgens bevolking|]])
16,9 / km2
Geldeenheidroebel (RUB)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC)
(UTC)
Internet-TLD.su
Skakelkode+

Dit was een van die stigterlede van die Sowjetunie in 1922, saam met die Oekraïense, Transkaukasiese en Russiese Sowjetrepublieke.

In 1991 het Wit-Rusland onafhanklik geword en die naam is later verander na die Republiek van Belarus.

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel en:Byelorussian Soviet Socialist Republic

Eksterne skakels