Yorktown, Virginië

Yorktown is 'n klein dorpie in deelstaat Virginië. Die dorpie het bekend geraak toe genl. Cornwallis hier aan die Koloniale Magte oorgegee en 'n einde aan die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog gebring het.

Yorktown

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Virginië
 CountyYork
 Koördinate37°14′N 76°31′W / 37.233°N 76.517°W / 37.233; -76.517
 Stigting1691
 Inkorporasie
 Oppervlakte: 
 - Totaal1,7 vk km
 Hoogte bo seevlak4 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)195
 - Bevolkingsdigtheid110/vk km
 TydsoneEST (UTC -5)
 SomertydEDT (UTC -4)