Zachary Taylor

Twaalfde President van die Verenigde State van Amerika
Zachary Taylor
12de President van die Verenigde State
Ampstermyn4 Maart 18499 Julie 1850
VoorgangerJames K. Polk
OpvolgerMillard Fillmore
Geboortedatum24 November 1784
GeboorteplekBarboursville, Virginië
Sterftedatum9 Julie 1850
SterfteplekWashington, D.C.
Eerste DameMargaret Smith
Politieke partyWhig
VisepresidentMillard Fillmore
Handtekening

Zachary Taylor (24 November 17849 Julie 1850) was die twaalfde President van die Verenigde State. Hy was ook 'n militêre leier en het sy militêre loopbaan afgesluit met verreikende oorwinnings in die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog.