Gaan na inhoud

Johannes Janse van Rensburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Roetes van die Groot Trek (1835–1840), met die belangrikste gebeurtenisse aangedui.                      Trekroete deur Louis Tregardt en Johannes Janse van Rensburg tot by Zoutpansberg gevolg                      Die gevaarlike ooswaartse roete wat Johannes Janse van Rensburg alleen gevolg het, nadat hulle trekgroepe van mekaar geskei het.

Johannes Jacobus (Lang Hans) Janse van Rensburg (12 Augustus 1779-Julie 1836) was 'n leier van een van die vroeë Voortrekkergroepe. Sy hele groep is deur 'n Impi van Manukosi naby vandag se Inhambane in Mosambiek uitgemoor. Twee van sy kinders was die enigste oorlewendes as gevolg van die ingryping van 'n ander Zoeloekryger.[1]

Verwysingswysig bron

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie