41
jaar
41 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 36 | 37 | 38 | 39 | 40 | ◄ 41 ► | 42 | 43 | 44 | 45 | 46 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:41 |
Kalenders | ||||||||||||||
Keise Gaius | ||||||||||||||
|
Die jaar 41 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 41ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 24 Januarie – Ná jare van misbruik vermoor Cassius Chaerea en die ontevrede Pretoriaanse Garde vir Romeinse keiser Gaius Julius Caesar Germanicus, beter bekend as Caligula, en sy jong gesin op wreedaardige wyse. Sy oom Claudius word as keiser in sy plek verklaar.
Geboortes
Sterftes
- 24 Januarie – Caligula, keiser van die Romeinse Ryk (* 12)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie