Gaan na inhoud

Briefbom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
’n Briefbom wat by die Nasionale Posmuseum (VSA) uitgestal word.

'n Briefbom.[1] is 'n plofbare toestel wat via die posdiens gestuur word, en ontwerp is met die doel om die ontvanger te beseer of dood te maak wanneer dit oopgemaak word. Hulle is gebruik in terreuraanvalle soos dié van die Unabomber.[2][3] Sommige lande het agentskappe wie se pligte die onderskepping van briefbomme en die ondersoek van briefbomme insluit. In die Verenigde State is die Posinspeksiediens verantwoordelik vir die ondersoek na die gebruik, of dreigement van gebruik, van briefbomme, skadelike chemikalieë en gevaarlike toestelle wat deur die posstelsel gestuur word. Die briefbom was moontlik in gebruik vir byna so lank as wat die gemeenskaplike posdiens bestaan het, so ver terug as 1764.

Beskrywingwysig bron

Briefbomme is gewoonlik ontwerp om onmiddellik te ontplof wanneer dit oopgemaak word, met die doel om die ontvanger ernstig te beseer of dood te maak (of dit nou die persoon aan wie die bom gerig is of nie). ’n Verwante bedreiging is pos wat ongeïdentifiseerde poeiers of chemikalieë bevat, soos in die 2001 miltsiekte-aanvalle.

Verwysingswysig bron

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie