2004 Super 12-seisoen

Die 2004 Super 12-seisoen het in Februarie 2004 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 21 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

2004 Super 12
Amptelike logo

Deelnemende landeVlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
KampioenVlag van Australië Brumbies (2de titel)
Wedstryde gespeel69
Meeste punte aangeteken201 Dan Carter (Crusaders) Vlag van Nieu-Seeland
Meeste drieë gedruk10 Rico Gear (Brumbies) Vlag van Australië
10 Stirling Mortlock (Brumbies) Vlag van Australië

Tabel

2004 Super 12-tabel

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamSWGVPVPT+/−BPPte
1 Brumbies11803408269+139840
2 Crusaders11704345303+42634
3 Stormers11704286260+26533
4 Chiefs11704274251+23533
5 Blues11614337309+28632
6 Bulls11515302320−18628
7 Sharks11605267305−38327
8 Waratahs11506342274+68727
9 Highlanders11416299347−48826
10 Reds11506217246−29525
11 Hurricanes11416275303−28523
12 Cats111010294459−165711
Opgedateer op 21 April 2010

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

DatumDatum
Week 120–21 FebruarieWeek 89-10 April
Week 227–28 FebruarieWeek 916–17 April
Week 35-6 MaartWeek 1023-24 April
Week 412–13 MaartWeek 1130 April-1 Mei
Week 519–20 MaartWeek 127–8 Mei
Week 626–28 MaartHalfeindronde15 Mei
Week 72-4 AprilEindronde22 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2003 Super 12
Super 12
2004
Opgevolg deur
2005 Super 12

Week 1

Week 2

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.

Week 3

Week 4

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.
Loslootjie: Chiefs, Crusaders

Week 5

Loslootjie: Blues, Reds

Week 6

  • Sondag 28 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Cats, Sharks

Week 7

Loslootjie: Bulls, Stormers

Week 8

  • Paasnaweek
Loslootjie: Hurricanes, Waratahs

Week 9

Loslootjie: Brumbies, Highlanders

Week 10

Week 11

Week 12

Uitspeelwedstryde

 HalfeindrondeEindronde
       
15 Mei 2004 – Brucestadion, Canberra
  Brumbies32 
  Chiefs17 22 Mei 2004 – Brucestadion, Canberra
    Brumbies47
15 Mei 2004 – Jade-stadion, Christchurch   Crusaders38
  Crusaders27
  Stormers16 

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 9 driedrukkers (Statistiek[dooie skakel])
PosNaamDrieëGespeelSpan
1=Mark Gerrard1013Brumbies
1=Stirling Mortlock1012Brumbies
3Clyde Rathbone913Brumbies
4Brent Ward811Hurricanes
5=Joe Roff713Brumbies
5=Brent Russell711Sharks
7=Doug Howlett711Blues
7=Lote Tuqiri711Waratahs
7=Marika Vunibaka713Crusaders

Voorste puntemakers

Top 9 voorste puntemakers (Statistiek[dooie skakel])
PosNaamPunteGespeelSpan
1Can Carter201 (6 Drieë, 27 Doel, 39 Straf)12Crusaders
2Joe Roff182 (7 Drieë, 51 Doel, 15 Straf)13Brumbies
3Butch James118 (2 Drieë, 21 Doel, 22 Straf)11Sharks
4Tony Brown104 (22 Doel, 20 Straf)11Highlanders
5André Pretorius102 (1 Drie, 20 Doel, 18 Straf, 1 Skep)10Cats
6Derick Hougaard101 (1 Drie, 15 Doel, 20 Straf, 2 Skep)10Bulls
7Carlos Spencer96 (4 Drieë, 23 Doel, 10 Straf)8Blues
8David Holwell90 (18 Doel, 18 Straf)9Hurricanes
9Mat Rogers82 (4 Drieë, 16 Drieë, 10 Straf)4Waratahs

Sien ook