2005 Super 12-seisoen

Die 2005 Super 12-seisoen het in Februarie 2005 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 28 Mei ten einde geloop. Die 2005-seisoen was die laaste Super 12-kompetisie voor die toevoeging van die Western Force en die Cheetahs wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

2005 Super 12
Amptelike logo

Deelnemende landeVlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
KampioenVlag van Nieu-Seeland Crusaders (5de titel)
Wedstryde gespeel69
Drieë gedruk398  (gem. 5.768 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken173 Peter Hewat (Waratahs) Vlag van Australië
Meeste drieë gedruk15 Rico Gear (Crusaders) Vlag van Nieu-Seeland

Tabel

2005 Super 12-tabel

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamSWGVPVPT+/−BPPte
1 Crusaders11902459281+178844
2 Waratahs11902322174+148844
3 Bulls11704301229+72634
4 Hurricanes11803283248+35234
5 Brumbies11515260268−8729
6 Chiefs11515272250+22628
7 Blues11605243216+27327
8 Highlanders11614221214+7127
9 Stormers11317215320−105418
10 Reds11308185282−97517
11 Cats11119226326−100713
12 Sharks11119205384−179511
Opgedateer op 16 April 2010

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

DatumDatum
Week 125–26 FebruarieWeek 815-16 April
Week 24–5 MaartWeek 922–23 April
Week 311-12 MaartWeek 1029-30 April
Week 418–19 MaartWeek 116-7 Mei
Week 525–26 MaartWeek 1213–14 Mei
Week 61–2 AprilHalfeindronde20–21 Mei
Week 78-10 AprilEindronde28 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2004 Super 12
Super 12
2005
Opgevolg deur
2006 Super 14

Week 1

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

  • Paasnaweek
  • Sondag 27 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Blues, Chiefs, Crusaders, Reds

Week 6

Loslootjie: Bulls, Cats, Sharks, Stormers

Week 7

Week 8

Loslootjie: Highlanders, Hurricanes

Week 9

Loslootjie: Brumbies, Waratahs

Week 10

Week 11

Week 12

Uitspeelwedstryde

 HalfeindrondeEindronde
       
20 Mei 2005 – Jade-stadion, Christchurch
  Crusaders47 
  Hurricanes7 28 Mei 2005 – Jade-stadion, Christchurch
    Crusaders35
21 Mei 2005 – Aussiestadion, Sydney   Waratahs25
  Waratahs23
  Bulls13 

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 10 driedrukkers (Statistiek[dooie skakel])
PosNaamDrieëGespeelSpan
1Rico Gear1513Crusaders
2Peter Hewat1013Waratahs
3Bryan Habana912Bulls
4Scott Hamilton812Crusaders
Caleb Ralph813Crusaders
Sitiveni Sivivatu87Chiefs
7Morgan Turinui712Waratahs
Jean de Villiers710Stormers
Ma'a Nonu712Hurricanes
Akona Ndugane711Bulls

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek[dooie skakel])
PosNaamPunteGespeelSpan
1Peter Hewat173 (10 Drieë, 18 Doel, 29 Straf)13Waratahs
2Dan Carter169 (5 Drieë, 36 Doel, 24 Straf)13Crusaders
3Jimmy Gopperth139 (3 Drieë, 23 Doel, 25 Straf, 1 Skep)12Hurricanes
4André Pretorius118 (2 Drieë, 15 Doel, 23 Straf, 3 Skep)11Cats
5Morné Steyn110 (1 Drie, 21 Doel, 21 Straf)8Bulls
6=Ben Blair107 (3 Drieë, 16 Doel, 20 Straf)10Highlanders
6=David Hill107 (1 Drie, 27 Doel, 16 Straf)11Chiefs
8Luke McAlister99 (2 Drieë, 19 Doel, 17 Straf)11Blues
9Rico Gear75 (15 Drieë)13Crusaders
10Gaffie du Toit58 (14 Doel, 10 Straf)10Stormers

Sien ook

Verwysings