2007 Curriebeker Premierafdeling

Die 2007 ABSA Curriebeker kompetisie is vanaf 22 Junie tot 27 Oktober 2007 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 68ste seisoen sedert die kompetisie vir die eerste keer in 1889 gespeel is

2007
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo.
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioeneVrystaat Cheetahs (3de titel)
Blou Bulle (22ste titel)
KampioeneVrystaat Cheetahs (4de titel)
Wedstryde gespeel  59
Drieë gedruk394  (gemiddeld 6.678 per wedstryd)
Meeste punte212 Willem de Waal
Meeste drieë14 John Mametsa

Die Vrystaat Cheetahs was die verdedigende kampioene, saam met die Blou Bulle nadat die twee spanne gelykop gespeel het in die 2006 Curriebeker Premierafdeling se eindstryd. Hierdie seisoen is deur die Cheetahs gewen toe hulle die Goue Leeus 20–18 in die eindstryd verslaan het in Vodacompark in Bloemfontein.

Tabel

2007 Curriebeker Premierafdeling

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamSWGVPVPT+/−BPPte
1Vrystaat Cheetahs141301566251+315860
2Haaie141004410272+1381151
3Goue Leeus14905403229+174642
4Blou Bulle14806424282+142739
5Westelike Provinsie14806378307+71739
6Griekwas14509374432−58727
7Boland Kavaliers143011239602−363618
8Valke140014292711−41955
Opgedateer op 1 Junie 2012[1]

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/− = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

DatumDatum
Week 122–23 JunieWeek 1031 Augustus-1 September
Week 229–30 JunieWeek 117-8 September
Week 36-7 JulieWeek 1214-15 September
Week 414 JulieWeek 1321-22 September
Week 520-21 JulieWeek 1428-29 September
Week 627-28 JulieWeek 155-6 Oktober
Week 73-4 Augustus
Week 810-11 AugustusHalfeindronde13 Oktober
Week 917-18 AugustusEindronde27 Oktober
Voorafgegaan deur
2006 Curriebeker
Curriebeker
2007
Opgevolg deur
2008 Curriebeker

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Week 11

Week 12

Week 13

Week 14

Week 15

Uitspeelwedstryde

 HalfeindrondeEindronde
       
13 Oktober 2007 - Absa-stadion, Durban
 Natalse Haaie12 
 Leeus19 27 Oktober 2007 - Vodacompark, Bloemfontein
   Vrystaat Cheetahs20
13 Oktober 2007 - Vodacompark, Bloemfontein  Leeus18
 Vrystaat Cheetahs11
 Blou Bulle6 

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 8 driedrukkers
PosNaamDrieëSpan
1John Mametsa14Blou Bulle
2Eddie Fredericks11Vrystaat Cheetahs
3Rayno Benjamin9Goue Leeus
Richardt Strauss9Vrystaat Cheetahs
5Heinrich Brüssow8Vrystaat Cheetahs
Jannie Boshoff8Goue Leeus
7Jaco Pretorius7Goue Leeus
Stefan Terblanche7Natalse Haaie

Bron: www.sarugby.net[dooie skakel]

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers
PosNaamPunteSpan
1Willem de Waal212Vrystaat Cheetahs
2Conrad Barnard144Griekwas
3Rory Kockott134Natalse Haaie
4Derick Hougaard114Blou Bulle
5Louis Strydom110Goue Leeus
6Peter Grant88Westelike Provinsie
7Isma-eel Dollie83Boland Kavaliers
8Naas Olivier83Westelike Provinsie
9Jacques Schutte73Valke
10John Mametsa70Blou Bulle

Bron: www.sarugby.net[dooie skakel]

Verwysings

Eksterne skakel