2008 Curriebeker Premierafdeling

Die 2008 ABSA Curriebeker kompetisie is vanaf 20 Junie tot 25 Oktober 2008 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 69ste seisoen sedert die kompetisie vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2008
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo.
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioeneCheetahs (4de titel)
KampioeneNatalse Haaie (5de titel)
Totaal wedstryde59
Wedstryde gespeel  59
Drieë gedruk388  (gemiddeld 6.576 per wedstryd)
Meeste punte192 Morné Steyn (Blou Bulle)
Meeste drieë9 Keegan Daniel (Natalse Haaie)

Die Vrystaat Cheetahs was die verdedigende kampioene nadat hulle die leeus gewen het in die eindstryd van die 2007 Curriebeker Premierafdeling, maar is in die halfeindrondte deur die Blou Bulle uitgeskakel. Die eindstryd het op 25 Oktober in die Kings Park in Durban plaasgevind tussen die Natalse Haaie en die Blou Bulle met die Haaie was as kampioene gekroon is

Tabel

2008 Curriebeker Premierafdeling

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamSWGVPVPT+/−BPPte
1Natalse Haaie141202450243+207957
2Blou Bulle141103482235+247953
3Cheetahs14905398265+124642
4Leeus14806430301+129941
5Westelike Provinsie14806385276+109840
6Griekwas143110315464−149519
7Boland142111253528−275414
8Valke142012293685−392614
Opgedateer op 13 Julie 2010[1]

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

DatumDatum
Week 121–21 JunieWeek 1022–23 Augustus
Week 227–28 JunieWeek 1129 Augustus
Week 34–5 JulieWeek 125–6 September
Week 411–12 JulieWeek 1312–13 September
Week 518–19 JulieWeek 1419–20 September
Week 625–26 JulieWeek 1526–27 September
Week 71–2 AugustusWeek 163–4 Oktober
Week 88 AugustusHalfeindronde11 Oktober
Week 915 AugustusEindronde25 Oktober
Voorafgegaan deur
2007 Curriebeker
Curriebeker
2008
Opgevolg deur
2009 Curriebeker

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Week 11

Week 12

Week 13

Week 14

Week 15

Week 16

Uitspeelwedstryde

 HalfeindrondeEindronde
       
11 Oktober 2008 - Absa-stadion, Durban
 Natalse Haaie29 
 Leeus14 25 Oktober 2008 - Absa-stadion, Durban
   Natalse Haaie14
11 Oktober 2008 - Loftus Versfeld, Pretoria  Blou Bulle9
 Blou Bulle31
 Vrystaat Cheetahs19 

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 10 driedrukkers (Statistiek Geargiveer 23 Januarie 2011 op Wayback Machine)
PosNaamDrieëGespeelSpan
1Keegan Daniel916Natalse Haaie
2Jacques Botes816Natalse Haaie
MJ Mentz813Griekwas
4Doppies la Grange712Leeus
John Mametsa712Blou Bulle
Jongi Nokwe710Vrystaat Cheetahs
7Bjorn Basson611Griekwas
Andries Bekker65Westelike Provinsie
Michael Killian612Leeus
Tiger Mangweni615Blou Bulle

Voorste puntemakers

Top 9 voorste puntemakers (Statistiek Geargiveer 23 Januarie 2011 op Wayback Machine)
PosNaamPunteGespeelSpan
1Morné Steyn192 (2Drieë, 37Doel, 33Straf, 3Skep)15Blou Bulle
2Earl Rose172 (5Drieë, 36Doel, 24Straf, 1Skep)15Leeus
3Conrad Barnard102 (1Drie, 20Doel, 19Straf)13Griekwas
4Ruan Pienaar94 (1Drie, 25Doel, 13Straf)9Natalse Haaie
5Chris Rossouw84 (1Drie1, 11Doel, 19Straf)10Vrystaat Cheetahs
6Willem de Waal75 (9Doel, 19Straf)7Westelike Provinsie
7Justin Peach70 (1Drie, 19Doel, 9Straf)13Boland Kavaliers
8Peter Grant66 (21Doel, 8Straf)6Westelike Provinsie
9Jacques-Louis Potgieter52 (1Drie, 16Doel, 5Straf)8Vrystaat Cheetahs

Verwysings

Eksterne skakels