2015 Curriebeker Premierafdeling

Die 2015 Absa Curriebeker is ’n rugbykompetisie wat in 2015 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 77ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2015
Die Absa Curriebeker se logo.
Die Absa Curriebeker se logo.
Verdedigende kampioeneWestelike Provinsie (34ste titel)
KampioeneGoue Leeus (11de titel)
Totaal wedstryde43
Wedstryde gespeel  43
Drieë gedruk286  (gemiddeld 6.651 per wedstryd)
Meeste punte187 Marnitz Boshoff
Meeste drieë11 Jamba Ulengo

Die Westelike Provinsie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Goue Leeus met 19–16 in die 2014 eindstryd op Nuweland verslaan. Die eindstryd in 2015 is op 24 Oktober in Johannesburg beslis met die Goue Leeus wat wéér teen die Westelike Provinsie gespeel het, maar die bordjies verhang het met ’n oorwinning van 32–24. Die Goue Leeus behaal hiermee hulle 11de Curriebekertitel.

Spanne

Tabel

2015 Curriebekertabel

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamSWGVPVPT+/−BPTabelpunte
1Leeus101000430217+213848
2Blou Bulle10802342238+104739
3Westelike Provinsie10703328248+80735
4Cheetahs10325268320−52824
5Natalse Haaie10415261269−8422
6Pumas10316227302−75317
7OP Kings10208215334−119412
8Griekwas10109219362−14348
Opgedateer op 10 Oktober 2015

Tabelnotas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Voorafgegaan deur
2014 Curriebeker
Curriebeker
2015
Opgevolg deur
2016 Curriebeker

Wedstryddatums

Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak[1]
DatumDatum
Week 17-8 AugustusWeek 718-19 September
Week 214–15 AugustusWeek 825-26 September
Week 321-22 AugustusWeek 92-3 Oktober
Week 428-29 AugustusWeek 109-10 Oktober
Week 54-5 SeptemberHalfeindronde17 Oktober
Week 611-12 SeptemberEindstryd25 Oktober
  • Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Uitspeelwedstryde

 HalfeindrondeEindronde
       
16 Okt 2015 – Loftus Versfeld, Pretoria
 Blou Bulle18 
 Westelike Provinsie23 24 Okt 2015 – Emirates Airline Park, Johannesburg
   Goue Leeus32
17 Okt 2015 – Emirates Airline Park, Johannesburg  Westelike Provinsie24
 Goue Leeus43
 Vrystaat Cheetahs33 

Halfeindronde

Eindstryd

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 12 driedrukkers (Statistiek)
PosNaamDrieëGespeelSpan
1Jamba Ulengo1111Blou Bulle
2Kwagga Smith912Goue Leeus
3Courtnal Skosan710Goue Leeus
Marnus Schoeman710Pumas
5Ruhan Nel69Griekwas
Dillyn Leyds611Westelike Provinsie
7Carel Greeff510Griekwas
Francois Hougaard510Blou Bulle
Deon Stegmann57Blou Bulle
Rayno Benjamin511Vrystaat Cheetahs
Seabelo Senatla511Westelike Provinsie
Sergeal Petersen58Vrystaat Cheetahs

Voorste puntemakers

Voorste 10 puntemakers (Statistiek)
PosNaamPunteGespeelSpan
1Marnitz Boshoff187 (1 Drie, 46 Doel, 27 Straf, 3 Skep)11Goue Leeus
2Tian Schoeman135 (1 Drie, 21 Doel, 26 Straf)11Blou Bulle
3Joe Pietersen126 (2 Drieë, 22 Doel, 24 Straf)10Natalse Haaie
4Robert du Preez100 (4 Drieë, 19 Doel, 14 Straf)8Westelike Provinsie
5Scott van Breda89 (13 Doel, 21 Straf)9Oostelike Provinsie
6Fred Zeilinga61 (1 Drie, 16 Doel, 8 Straf)8Vrystaat Cheetahs
7Clinton Swart60 (1 Drie, 11 Doel, 11 Straf)9Griekwas
8JC Roos59 (7 Doel, 15 Straf)5Pumas
9Jamba Ulengo55 (11 Drieë)11Blou Bulle
10Demetri Catrakilis53 (10 Doel, 11 Straf)7Westelike Provinsie

Verwysings