2016 Superrugbyseisoen

Wikimedia-kategorie

Die 2016 Superrugbyseisoen het op 26 Februarie 2016 afgeskop, met die eindstryd op 6 Augustus, en voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit was die eerste seisoen van die vergrote 18-span-toernooi en die 21de van die rugbykompetisie tussen provinsiale spanne van die suidelike halfrond. Een span elk van Argentinië en Japan is ook toegevoeg.

2016 Superrugby
Amptelike logo

Deelnemende landeVlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Australië Australië
Vlag van Japan Japan
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
KampioenVlag van Nieu-Seeland Hurricanes (1ste titel)
Wedstryde gespeel142
Drieë gedruk910  (gem. 6.408 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken223 Beauden Barrett (Hurricanes)
Meeste drieë gedruk11 Israel Folau (Waratahs)

Kompetisieformaat

Die agtien spanne is geografies gegroepeer. Daar was twee streeksgroepe wat elk uit twee konferensies bestaan: die Australasiese Groep met vyf spanne elk in die Australiese en Nieu-Seelandse Konferensies en die Suid-Afrikaanse Groep met ses Suid-Afrikaanse spanne en een elk van Argentinië en Japan. Die Suid-Afrikaanse Groep is in twee konferensies van vier spanne elk opgedeel, genaamd Afrika 1 en Afrika 2[1]

In die groepfase was daar sewentien rondes, waar elke span vyftien wedstryde gespeel het en twee loslootjies gehad het vir ’n totaal van 135 wedstryde.

Elke span het ten minste een keer teen elke ander span in sy konferensie gespeel; spanne het ook teen die spanne in die ander konferensie van sy groep gespeel. ’n Span het ook teen een van die twee konferensies van die ander groep gespeel.

Die boonste span van elke konferensie het outomaties kwalifiseer vir die kwarteindronde. Die volgende drie spanne in die Australasiese Groep en die volgende topspan in die Suid-Afrikaanse Groep het ook kwalifiseer vir die kwarteindronde. Die konferensiewenners is vir die kwarteindronde van 1 tot 4 gegradeer na gelang van die ligapunte wat hulle verdien het, terwyl die ander kwalifiserende spanne van 5 tot 8 gegradeer is op dieselfde manier.

In die kwarteindronde het die konferensiewenners tuiswedstryde gehad. Die konferensiewenner met die meeste ligapunte hetge teen die kwalifiserende span met die minste ligapunte speel, die konferensiewenner met die tweede meeste punte teen die kwalifiserende span met die tweede minste punte ens.

Die wenners van die kwarteindronde het na die halfeindronde deurgedring waar die span met die hoogste gradering teen dié met die laagste gradering gespeel het, asook die twee in die middel teen mekaar.

Die wenners van die halfeindronde het na die eindronde deurgedring op die tuisveld van die span met die hoogste gradering.

Punte

Australasiese Groep

k · w · b

SpanSWGVPVPT+/−DBVBPte
1 Hurricanes151104458314+1447253
2 Brumbies151005425326+993043
3 Highlanders151104422273+1494452
4 Chiefs151104491341+1506151
5 Crusaders151104487317+1705150
6 Waratahs15807413317+964440
7 Blues15816374380–62339
8 Rebels15708365486–1212131
9 Reds153111290458–1680317
10 Force152013260441–1810513
Suid-Afrikaanse Groep

k · w · b

SpanSWGVPVPT+/−DBVBPte
1 Lions141103513315+1987152
2 Stormers151014440274+1665451
3 Sharks15915360269+912343
4 Bulls15915399339+604042
5 Cheetahs154011377425–481421
6 Jaguares143011342405–631518
7 Kings152013282684–402109
8 Sunwolves151113293627–334039
Verduideliking van kleure
    Konferensiewenners - kwalifiseer outomaties vir die uitspeelrondes.
    Volgende vier spanne volgens algehele punte - kwalifiseer vir die uitspeelrondes.

Australiese Konferensie

k · w · b

SpanSWGVPVPT+/−DBVBPte
1 Brumbies151005425326+993043
2 Waratahs15807413317+964440
3 Rebels15708365486–1212131
4 Reds153111290458–1680317
5 Force152013260441–1810513
Nieu-Seelandse Konferensie

k · w · b

SpanSWGVPVPT+/−DBVBPte
1 Hurricanes151104458314+1447253
2 Highlanders151104422273+1494452
3 Chiefs151104491341+1506151
4 Crusaders151104487317+1705150
5 Blues15816374380–62339
Afrika 1 Konferensie

k · w · b

SpanSWGVPVPT+/−DBVBPte
1 Stormers151014440274+1665451
2 Bulls15915399339+604042
3 Cheetahs154011377425–481421
4 Sunwolves151113293627–334039
Afrika 2 Konferensie

k · w · b

SpanSWGVPVPT+/−DBVBPte
1 Lions141103513315+1987152
2 Sharks15915360269+912343
3 Jaguares143011342405–631518
4 Kings152013282684–402109


Tabelnotas & Kompetisiereëls

Tabelnotas

  • Pos = Tabelposisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • DB = Drieëbonuspunt
  • VB = Verliesbonus
    • Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Kompetisiereëls

Die topagt spanne het vir die uitspeelronde kwalifiseer en hul finale puntestand het die loting vir die kwarteindstryde bepaal. Die groepwenners was 1 tot 4 gekeur vir die kwarteindstryde, volgens die punte wat hulle tydens die groepfase gekry het terwyl die ander vier spanne (5 tot 8) gekeur was volgens die punte wat hulle gedurende die groepfase gekry het. In die kwarteindronde het die groepwenners tuiswedstryde gehad met die hoogste 1 wat teen 8 gespeel het, 2 teen 7, 3 teen 6 en 4 teen 5. Die wenners van die kwarteindstryde het na die halfeindronde deurdring waar die hoogste gekeurde span wat deurgedring het ’n tuiswedstryd gehad het teen die span wat deurgedring het met die laagste keuring en die span wat deurgedring het met die tweede hoogste keuring ’n tuiswedstryd teen die span wat deurgedring het met die tweede laagste keuring. Die wenners van die halfeindstryde het in die eindstryd gespeel met ’n tuiswedstryd vir die span met die hoogste keuring.

Punte-uiteensetting:

  • 4 punte vir ’n oorwinning
  • 2 punte vir ’n gelykopuitslag
  • 1 bonuspunt vir ’n verlies van sewe of minder punte
  • 1 bonuspunt wanneer ten minste drie meer drieë as die opponent aangeteken word

Plasing op punteleër:Die puntestand word soos volg bereken:

  • Groepleiers (m.a.w. groepleiers sal altyd onder die topvier tel)
  • Tabelpunte
  • Aantal wedstryde gewen
  • Algehele punteverskil
  • Aantal drieë gedruk
  • Algehele drieëverskil

Ronde vir ronde

Spanvordering – Australasiese Groep

k · w · b

SpanR1R2R3R4R5R6R7R8R9R10R11R12R13R14R15R16R17
Blues4
(5de)
4
(7de)
5
(8ste)
7
(7de)
7
(8ste)
11
(7de)
12
(7de)
16
(7de)
16
(8ste)
20
(8ste)
25
(7de)
25
(7de)
29
(7de)
30
(7de)
30
(7de)
35
(7de)
39
(7de)
Brumbies5
(1ste)
9
(1ste)
13
(1ste)
13
(2de)
17
(2de)
17
(2de)
17
(2de)
21
(2de)
21
(6de)
21
(6de)
25
(6de)
29
(6de)
29
(6de)
34
(2de)
39
(2de)
39
(2de)
43
(2de)
Chiefs4
(2de)
5
(5de)
10
(2de)
14
(1ste)
19
(1ste)
24
(1ste)
29
(1ste)
29
(1ste)
33
(1ste)
37
(1ste)
37
(3de)
37
(3de)
42
(1ste)
42
(3de)
46
(1ste)
51
(1ste)
51
(4de)
Crusaders1
(7de)
5
(2de)
5
(5de)
10
(5de)
14
(5de)
18
(4de)
22
(4de)
27
(3de)
32
(3de)
32
(3de)
37
(1ste)
37
(1ste)
41
(3de)
45
(1ste)
45
(3de)
50
(3de)
50
(5de)
Force1
(8ste)
5
(3de)
5
(7de)
5
(9de)
5
(9de)
5
(9de)
6
(10de)
6
(10de)
6
(10de)
6
(10de)
10
(10de)
10
(10de)
11
(10de)
12
(10de)
13
(10de)
13
(10de)
13
(10de)
Highlanders1
(6de)
5
(6de)
9
(3de)
13
(3de)
18
(3de)
22
(3de)
23
(3de)
23
(5de)
24
(5de)
28
(5de)
32
(4de)
37
(4de)
37
(4de)
38
(5de)
43
(5de)
48
(4de)
52
(3de)
Hurricanes0
(10de)
1
(9de)
5
(9de)
10
(6de)
15
(4de)
15
(6de)
20
(5de)
25
(4de)
26
(4de)
31
(4de)
31
(5de)
36
(5de)
36
(5de)
40
(4de)
44
(4de)
48
(5de)
53
(1ste)
Rebels4
(4de)
4
(8ste)
8
(4de)
13
(4de)
13
(6de)
17
(5de)
17
(6de)
17
(6de)
22
(2de)
23
(2de)
23
(8ste)
23
(8ste)
23
(8ste)
27
(8ste)
27
(8ste)
27
(8ste)
31
(8ste)
Reds0
(9de)
0
(10de)
1
(10de)
3
(10de)
4
(10de)
4
(10de)
8
(9de)
8
(9de)
8
(9de)
12
(9de)
12
(9de)
12
(9de)
16
(9de)
16
(9de)
16
(9de)
16
(9de)
17
(9de)
Waratahs5
(3de)
5
(4de)
5
(6de)
6
(8ste)
10
(7de)
11
(8ste)
11
(8ste)
12
(8ste)
17
(7de)
21
(7de)
25
(2de)
30
(2de)
30
(2de)
34
(6de)
39
(6de)
39
(6de)
40
(6de)
Spanvordering – Suid-Afrikaanse Groep
Bulls0
(7de)
4
(5de)
4
(6de)
6
(4de)
10
(4de)
14
(4de)
19
(3de)
23
(3de)
23
(3de)
28
(3de)
28
(3de)
28
(4de)
32
(2de)
32
(4de)
32
(4de)
37
(4de)
42
(4de)
Cheetahs1
(5de)
1
(6de)
5
(5de)
5
(6de)
6
(6de)
7
(5de)
7
(5de)
12
(5de)
12
(5de)
12
(5de)
12
(5de)
16
(5de)
16
(5de)
17
(5de)
21
(5de)
21
(5de)
21
(6de)
Jaguares4
(4de)
5
(4de)
5
(4de)
6
(5de)
7
(5de)
7
(6de)
7
(6de)
7
(6de)
7
(6de)
12
(6de)
12
(6de)
13
(6de)
13
(6de)
14
(6de)
18
(6de)
18
(6de)
22
(5de)
Kings0
(8ste)
0
(8ste)
0
(8ste)
0
(8ste)
0
(8ste)
4
(7de)
4
(7de)
4
(7de)
4
(8ste)
4
(8ste)
4
(8ste)
4
(8ste)
4
(8ste)
9
(7de)
9
(7de)
9
(7de)
9
(7de)
Lions5
(3de)
9
(3de)
9
(3de)
13
(3de)
13
(3de)
14
(3de)
18
(2de)
22
(2de)
27
(2de)
27
(2de)
27
(2de)
32
(1ste)
37
(1ste)
42
(1ste)
47
(1ste)
52
(1ste)
52
(1ste)
Sharks5
(1ste)
9
(1ste)
13
(1ste)
15
(1ste)
16
(2de)
16
(2de)
16
(4de)
17
(4de)
21
(4de)
22
(4de)
26
(4de)
30
(3de)
35
(3de)
35
(3de)
35
(3de)
39
(3de)
43
(3de)
Stormers5
(2de)
9
(2de)
10
(2de)
14
(2de)
18
(1ste)
18
(1ste)
23
(1ste)
24
(1ste)
28
(1ste)
29
(1ste)
29
(1ste)
31
(2de)
32
(4de)
36
(2de)
41
(2de)
46
(2de)
51
(2de)
Sunwolves0
(6de)
0
(7de)
1
(7de)
1
(7de)
2
(7de)
3
(8ste)
3
(8ste)
3
(8ste)
7
(7de)
7
(7de)
7
(7de)
9
(7de)
9
(7de)
9
(8ste)
9
(8ste)
9
(8ste)
9
(8ste)

Die bostaande tabel toon die spanne se vordering deur die seisoen aan.
Vir elke ronde word hul totale punte vertoon met die posisie op die algehele punteleer in hakies.
Sleutel:wengelykver-
loor
los-
lootjie


Wedstryddatums

DatumDatum
Week 126-27 FebWeek 116–7 Mei
Week 24–5 MaartWeek 1213-14 Mei
Week 311–12 MaartWeek 1320-21 Mei
Week 418–19 MaartWeek 1427-29 Mei
Week 525–27 MaartWeek 151-2 Julie
Week 61–3 AprilWeek 168-9 Julie
Week 78-9 AprilWeek 1715-16 Julie
Week 815–16 AprilUitspeelrondes22-23 Julie
Week 922–24 AprilHalfeindronde29-30 Julie
Week 1029-30 AprilEindronde6 Augustus
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel word
Voorafgegaan deur
2015 Superrugby
Superrugby
2016
Opgevolg deur
2017 Superrugby

Week 1

Week 2

Loslootjie: Sunwolves, Kings

Week 3

  • Geen somertyd in Perth.
Loslootjie: Bulls, Crusaders, Jaguares, Waratahs

Week 4

  • Geen somertyd in Brisbane.

Week 5

  • Paasnaweek
  • Geen somertyd in Brisbane.
Loslootjie: Blues, Lions

Week 6

  • Sondag 3 April eindig somertyd in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Hurricanes, Reds, Sharks, Stormers

Week 7

Loslootjie: Brumbies, Cheetahs, Rebels, Waratahs

Week 8

Loslootjie: Chiefs, Force, Highlanders, Kings

Week 9

Loslootjie: Blues, Bulls

Week 10

Loslootjie: Crusaders, Sunwolves

Week 11

Loslootjie: Jaguares, Lions, Rebels, Stormers

Week 12

Loslootjie: Chiefs, Force

Week 13

Loslootjie: Brumbies, Cheetahs, Highlanders, Hurricanes

Week 14

Loslootjie: Reds, Sharks

Week 15

Week 16

Week 17

Uitspeelwedstryde

KwarteindrondeHalfeindrondeEindronde
               
 22 Jul ’16 
  Brumbies9 
  Highlanders15  
 23 Jul ’16  29 Jul ’16 
  Hurricanes41    Hurricanes25 
  Sharks0    Chiefs9  6 Aug ’16
        Hurricanes20
 23 Jul ’16  30 Jul ’16   Lions3
   Lions42      Lions42  
   Crusaders25    Highlanders30  
 23 Jul ’16  
   Stormers21    
   Chiefs60  



Kwarteindronde

Halfeindronde

Eindronde

Voorste puntemakers

10 voorste puntemakers
PosNaamPunteSpan
1Beauden Barrett223 Hurricanes
2Damian McKenzie199 Chiefs
3Elton Jantjies190 Lions
4Lima Sopoaga186 Highlanders
5Richard Mo’unga179 Crusaders
6Christian Lealiifano163 Brumbies
7Nicolás Sánchez142 Jaguares
8Ihaia West130 Blues
9Jean-Luc du Plessis128 Stormers
10Jack Debreczeni120 Rebels

Bron: [1]

Verwysings