3 v.C.

jaar
3 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 8 v.C. | 7 v.C. | 6 v.C. | 5 v.C. | 4 v.C. | ◄ 3 v.C. ► | 2 v.C. | 1 v.C. | 1 | 2 | 3 |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders
Ab urbe condita751
Chinese kalender2694 – 2695

甲巳 – 乙午

Hebreeuse kalender3758 – 3759
Hindoekalenders
- Vikram Samvat53 – 54

Die jaar 3 voor Christus (3 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Dinsdag begin het.

Gebeure

  • Die Markomannse koning Marbod smee 'n magtige Germaanse stammebond in die gebied van die huidige Boheme, waartoe onder ander die Hermunduren, Lombarde, Semnonen en Vandale behoort het.
  • Phraates V word koning van die Partiërs.

Geboortes

Sterftes

  • Gesellin Fu, gesellin van keiser Han Yuandi (Yuan van die Han).
  • He Wu – keiser Chengdi se raadgewer en outeur van die hervormings van 8 v.C. [1]

Verwysings