7 v.C.

jaar
7 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 12 v.C. | 11 v.C. | 10 v.C. | 9 v.C. | 8 v.C. | ◄ 7 v.C. ► | 6 v.C. | 5 v.C. | 4 v.C. | 3 v.C. | 2 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Die grafheuwel van keiser Han Chengdi.
Ab urbe condita747
Chinese kalender2690 – 2691

庚丑 – 辛寅

Hebreeuse kalender3754 – 3755
Hindoekalenders
- Vikram Samvat49 – 50

Die jaar 7 voor Christus (7 v.C.) was 'n Gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Saterdag of Sondag begin het (bronne verskil hieroor).

Gebeure

Rome

  • Quintus Haterius is konsul suffectus.
  • Die sterrekundige Johannes Kepler ontdek dat die jaar een van die waarskynlike geboortejare van Jesus is, danksy 'n buitengewone sterrekonjunksie (die planete Saturnus en Jupiter was dig bymekaar teen die naghemel sigbaar en het soos 'n reuse ster vertoon)[1]
  • Na 'n veldtog vanaf 16 v.C. behaal die Romeine 'n oorwinning oor die antieke stamme van die Alpe. In hierdie of die volgende jaar rig Augustus dan die Trophaeum Alpium by die grens van Italië en die Maritime Alpe op (hedendaagse La Turbie), om die oorwinning te simboliseer.

China

  • Aidi word keiser van China.[2]
  • Keiser Aidi maak die hervormings wat die Uitvoerende Raad ingestel het ongedaan, maar dié van die regionale beheer bly gehandhaaf.[2]
  • Die verering van Hemel en Aarde word opnuut ingevoer.[3]

Geboortes

Sterftes

  • Pheroras, broer van Herodes die Grote en tetrarg oor Perea.
  • Han Chengdi, keiser van die Westelike Han-dinastie van China
  • Kanselier Zhai Fangjin[2]

Verwysings