8 v.C.

jaar
8 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 13 v.C. | 12 v.C. | 11 v.C. | 10 v.C. | 9 v.C. | ◄ 8 v.C. ► | 7 v.C. | 6 v.C. | 5 v.C. | 4 v.C. | 3 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Gaius Cilnius Maecenas
Ab urbe condita746
Chinese kalender2689 – 2690

己子 – 庚丑

Hebreeuse kalender3753 – 3754
Hindoekalenders
- Vikram Samvat48 – 49

Die jaar 8 voor Christus (8 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Vrydag of Saterdag; of 'n skrikkeljaar wat op 'n Donderdag begin het (bronne verskil hieroor).

Gebeure

  • Keiser Chengdi aanvaar die voorgestelde hervormings van kanselier Zhai Fangjin en die keiserlike raadsman He Wu en stel die Uitvoerende Raad en die Inspektoraat van China in. Die drie lede van die Uitvoerende Raad ontvang 'n salaris van 10 000 shi wat die hoogste rang verteenwoordig.[1]
  • Die hervormings van Chengdi beperk die moontlikhede van die Wang-familie aan die hof.[1]

Geboortes

Sterftes

Verwysings