Almere

Almere is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 218 000 inwoners (2021) en 'n oppervlakte van 249 km². Die munisipaliteit is in 1984 gestig.

Munisipaliteit:
Almere


KaartWapen
[[Beeld:|75px|center]]
Vlag
 LandVlag van Nederland Nederland
 Koördinate52°22′N 5°13′O / 52.367°N 5.217°O / 52.367; 5.217
 Stigting1984
 ProvinsieFlevoland
 Oppervlakte: 
 - Totaal248,77 vk km
 Hoogte bo seevlak-2 tot -5 m
 Bevolking: 
 - Totaal (1 Desember 2021)217 669
 - Bevolkingsdigtheid1 685/vk km


 TydsoneUTC +1
 - SomertydUTC +2
 Klimaat[[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur: 
 - Jaarlikse maksimum{{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie{{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum{{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie{{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae{{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party)Hein van der Loo (onafhanklik)
 Daaglikse bestuur{{{bestuur}}}
 Amptelike webwerfalmere.nl
 Wikimedia CommonsAlmere

Almere is ook die grootste stad van die provinsie en die sesde grootste stad in Nederland. Bowendien is Almere een van die jongste stede in Nederland – die eerste huis is eers soos onlangs as 1976 voltooi.

Sedert 2005 beskik die munisipaliteit ook oor 'n professionele sokkerspan: Almere City FC.

Wyke

Wyke van die stad Almere:
Almere Buiten, Almere Haven, Almere Hout, Almere Pampus, Almere Poort en Almere Stad.