Annecy

Annecy is 'n Oos-Franse stad wat aan die noordelike hoek van die Annecy-meer (Lac d'Annecy, 27 km²) en sowat 35 km suid van Genève, Switserland geleë is. Die stad met 'n bevolking van sowat 50 000 dien as prefektuur (hoofstad) van die département Haute-Savoie.

Annecy

KaartWapen
Vlag
 Land Frankryk
 Région (Admin. gewes)Auvergne-Rhône-Alpes
 DépartementHaute-Savoie
 Koördinate45°54′N 6°8′O / 45.900°N 6.133°O / 45.900; 6.133
 StigtingVoor 43 v.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal13,65 vk km
 Hoogte bo seevlak447 m (416-926 m)
 Bevolking: 
 - Totaal (2008)50 115
 - Bevolkingsdigtheid3 671/vk km
 TydsoneUTC +1
 - SomertydUTC +2
 BurgemeesterJean-Luc Rigaut
 Amptelike webwerfAnnecy

Annecy was naas München en Pyeongchang, Suid-Korea een van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2018.