Aracaju

Aracaju is 'n munisipaliteit en hoofstad van die deelstaat Sergipe in Brasilië. Die stad is sowat 350 km noord van Salvador da Bahia langs die kus van die Atlantiese Oseaan geleë en is 'n belangrike hawestad. Aracaju is in 1592 tydens die Portugese Ryk gestig en dien sedert 17 Maart 1855 as hoofstad van die Brasiliaanse deelstaat Sergipe. Die naam van die stad is 'n samestelling van "ara" ('n papegaaispesie) en "cajú" ('n vrug).

Aracaju

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Brasilië Brasilië
 Deelstaat Sergipe
 Koördinate10°55′S 37°03′W / 10.917°S 37.050°W / -10.917; -37.050
 Stigting1592
 Oppervlakte: 
 - Totaal181,857 vk km
 Hoogte bo seevlak4 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2016)641 523
 - Bevolkingsdigtheid3 500/vk km
 TydsoneUTC -3
 - SomertydUTC -2
 BurgemeesterEdvaldo Nogueira (PC do B)
 Amptelike Webwerfaracaju.se.gov.br

Eksterne skakels

Hoofstede van Brasilië
HoofstedeAracajuBelémBelo Horizonte • Boa Vista • Brasília • Campo Grande • CuiabáCuritibaFlorianópolisFortalezaGoiânia • João Pessoa • Macapá • MaceióManausNatal • Palmas • Porto Alegre • Porto Velho • Recife • Rio Branco • Rio de JaneiroSalvador da BahiaSão PauloSão Luís • Teresina • Vitória