Manaus

Manaus (Portugees: [mɐˈnaws, mɐˈnawʃ, maˈnaws]) is 'n stad in die noorde van Brasilië en die hoofstad van die deelstaat Amazonas. Die stad het 'n bevolking van 2 219 580 in 2020 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 11 401,058 km². Die stad is 'n algemene vertrekpunt vir toeriste wat die Amasonerivierbeken en die omliggende reënwoud besoek. Omtrent 50% van die bevolking in Amazonas woon in die stad. Manaus is net wes van die monding van die Rio Negro in die Amesonerivier geleë. Manaus se Arena da Amazônia is tydens beide die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 en Olimpiese Somerspele 2016 vir wedstryde ingespan.

Manaus

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Brasilië Brasilië
 Deelstaat Amazonas
 Koördinate3°6′S 60°1′W / 3.100°S 60.017°W / -3.100; -60.017 60°1′W / 3.100°S 60.017°W / -3.100; -60.017
 Gestig op24 Oktober 1669
 BynaamA Paris dos Trópicos
 Oppervlakte: 
 - Totaal11 401,058 vk km[1]
 Hoogte bo seevlak92 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2020)2 219 580
 - Bevolkingsdigtheid191,45/vk km
 TydsoneUTC -4 (AMT)
 BurgemeesterDavid Almeida (Avante)
 Amptelike Webwerfmanaus.am.gov.br
Die operahuis in Manaus

Verwysings

Eksterne skakels

Hoofstede van Brasilië
HoofstedeAracajuBelémBelo Horizonte • Boa Vista • Brasília • Campo Grande • CuiabáCuritibaFlorianópolisFortalezaGoiânia • João Pessoa • Macapá • MaceióManausNatal • Palmas • Porto Alegre • Porto Velho • Recife • Rio Branco • Rio de JaneiroSalvador da BahiaSão PauloSão Luís • Teresina • Vitória