Bilharzia

Schistosomiase wat ook beter bekend is as bilharzia, is 'n parasitiese siekte wat veroorsaak word deur organismes in die genus Schistosoma. Schistosomiase is gewoonlik nie 'n noodlottig nie, maar kom wel voor as 'n chroniese aandoening wat groei en kognitiewe ontwikkeling belemmer.

Bilharzia
Klassifikasie en eksterne bronne
Blase op die vel, veroorsaak deur die Bilharzia-parasiet.
Blase op die vel, veroorsaak deur die Bilharzia-parasiet.
ICD-10B65
ICD-9120
MedlinePlus  001321
MeSHD012552
Mediese waarskuwing

Diversiteit

Spesies van Schistosoma wat siekte in mense veroorsaak:

  • S. mansoni en S. intercalatum veroorsaak intestinale schistosomiase.
  • S. haematobium veroorsaak urinêre schistosomiase.
  • S. japonicum en S. mekongi veroorsaak Asiese intestinale schistosomiase.

Spesies van Schistosoma wat siektes in ander organismes veroorsaak: