Buzi-baber

varswater vis

Die Buzi-baber (Amarginops hildae) is 'n varswatervis wat inheems is aan die Buzirivier in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Buzi grunter.

Buzi-baber
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Nichols & Griscom, 1917)[2]
Spesie:
A. hildae
Binomiale naam
Amarginops hildae
(Bell-Cross, 1973)[3][4]

Voorkoms

Die vis olyfgroen en is amper wit aan die onderkant en word 118 mm lank. Die stertvin is gevurk en die vetvin is klein. Die kop is plat aan die onderkant met 'n wye snoet en daar is vier pare baarde om die mond. Die oë is groot.

Habitat

Die vis leef in rotsagtige areas vol water varings in vinnig vloeiende water.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel