Cannes-rolprentfees 1965
Die 18de Cannes-rolprentfees is van 3-16 Mei 1965 in Cannes, Frankryk, gehou. Olivia de Havilland was in dié jaar die eerste vroulike president van die jurie.[1]
Cannes-rolprentfees 1965 | ||
Datum | 3-16 Mei 1965 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 26 in kompetisie 20 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | The Collector | |
Afsluitingsfliek | Tokyo Olympiad (Tōkyō Orinpikku) | |
Palme d'Or | Knack… and How to Get It |
Die Palme d'Or is toegeken aan Knack… and How to Get It deur Richard Lester. Die fees is geopen met The Collector deur William Wyler en afgesluit met Tokyo Olympiad (Tōkyō Orinpikku) deur Kon Ichikawa.[2]
Pryse
Van die mense en prente wat in 1965 pryse ontvang het, is:[3][4]
- Palme d'Or: Knack… and How to Get It deur Richard Lester
- Jurieprys: Kwaidan deur Masaki Kobayashi
- Beste regisseur: Liviu Ciulei vir Forest of the Hanged (Pădurea spânzuraţilor)
- Beste draaiboek: Pierre Schoendoerffer vir The 317th Platoon (La 317e Section) en Ray Rigby vir The Hill
- Beste akteur: Terence Stamp vir The Collector
- Beste aktrise: Samantha Eggar vir The Collector
Kortprente
- Palme d'Or: Overture deur János Vadász
- Spesiale jurieprys: Monsieur Plateau deur Jean Brismée
- Tegniese prys: Ban ye ji jiao deur Yeou Lei en Overture deur János Vadász
Verwysings
Eksterne skakels
- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie