Chance Perdomo
Britse akteur
Chance Perdomo (19 Oktober 1996 - 29 Maart 2024) was 'n Amerikaans-Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die BBC Three-film Killed by My Debt (2018) en as Ambrose Spellman in die Netflix-reeks Chilling Adventures of Sabrina (2018–2020).[1][2]
Chance Perdomo | |
Geboorte | 19 Oktober 1996 Los Angeles, Kalifornië, VSA |
---|---|
Sterfte | 29 Maart 2024 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2016–2024 |
Filmografie
- 2017: Hetty Feather
- 2018: Shakespeare & Hathaway: Private Investigators
- 2018: Killed by My Debt
- 2018: Midsomer Murders
- 2018–2020: Chilling Adventures of Sabrina
- 2021: After We Fell
- 2022: After Ever Happy
- 2023: After Everything
Verwysings
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie