Chen Jing

Dit is 'n Chinese naam; Die van is Chen.

Chen Jing (vereenvoudigde Chinees: 陈静; tradisionele Chinees: 陳靜; pinyin: Chen Jing; gebore op 20 September 1968 in Wuhan, Hubei) is 'n tafeltennisspeler en Olimpiese kampioen vir China en later Olimpiese medalis vir Chinese Taipei.

Sy het in die Olimpiese Somerspele 1988 in Seoul 'n goue medalje in enkelspel en 'n silwermedalje in die dubbelspel gekry.[1][1][2]

Sy het vir Taiwan 'n silwermedalje by die Olimpiese Spele in 1996 in Atlanta ontvang,[3] die enigste medalje vir Taipei in die Olimpiese Spele. Sy het 'n brons medalje by die 2000 Somer Olimpiese Spele in Sydney ontvang.

Verwysings