Christine Lakin
Amerikaanse aktrise
Christine Lakin (gebore 25 Januarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Step by Step (1991), Family Guy (1998), en Hollywood Darlings (2017).
Christine Lakin | |
Geboortenaam | Christine Helen Lakin |
---|---|
Geboorte | 25 Januarie 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2000: Boltneck
- 2001: Buck Naked Arson
- 2003: Going Down
- 2008: The Hottie & the Nottie
- 2008: Red Canyon
- 2008: Patsy
- 2010: Screwball: The Ted Whitfield Story
- 2010: Darnell Dawkins: Mouth Guitar Legend
- 2014: Small Town Santa
- 2017: Jimmy the Saint
- 2018: I Am That Man
- The High Ground
Televisiereekse
- 1991: Step by Step
- 1998: Family Guy
- 2008: Valentine
- 2010: The Kilborn File
- 2012: Lips
- 2013: The Soup Investigates
- 2013: C'est La Vie with Selah V!
- 2014: Party Down South
- 2014: Female Moments
- 2017: Hollywood Darlings
Televisierolprente
- 1994: ABC Sneak Peek with Step by Step
- 2005: Dirty Famous
- 2013: Secrets & Lies
Video's
- 2002: Who's Your Daddy?
- 2004: Behind the Scenes of 'Going Down'
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie