Denali

Denali (/dɨˈnɑːli/), tussen 1917 en 2015 amptelik Mount McKinley genoem,[2] is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Amerikaanse deelstaat Alaska geleë is. Met 'n hoogte van 6 194 meter is dit die hoogste berg in die Rotsgebergte, Noord-Amerika en die Verenigde State van Amerika. Denali is oorspronklik genoem ná die 25ste President van die Verenigde State van Amerika, William McKinley. Denali beteken in Athapaskies die grote of die hoë en is die oorspronklike naam, wat in Alaska gebruik is.

Denali
Denali soos vanaf die noorde gesien, met Wonder Lake in die voorgrond Denali soos vanaf die noorde gesien, met Wonder Lake in die voorgrond
LiggingAlaska, Verenigde State
Hoogte6 194[1] meter bo seevlak
ReeksRotsgebergte
Koördinate63°4′9″N 151°0′28″W / 63.06917°N 151.00778°W / 63.06917; -151.00778 151°0′28″W / 63.06917°N 151.00778°W / 63.06917; -151.00778
Eerste bestyging7 Junie 1913
Eerste bestyger(s)Hudson Stuck
Ligging van Denali op 'n kaart (Alaska)
Denali
Denali
William McKinley

Verwysings

Eksterne skakels