Diyarbakır

Diyarbakır (Ottomaanse Turks: دیاربکر Diyâr-i Bekr, "Land van Bekr", Koerdies: Amed, Armeens: Dikranagerd, Zazaki: Diyarbekir, Siries: Amedu) is die tweede grootste stad in die suidooste van TurkyeGaziantep en is in die streek Koerdistan aan die Tigrisrivier geleë. Die stad het 'n bevolking van 930 266 in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 2 060 km². Diyarbakır is tans die hoofstad van die Diyarbakır-provinsie in Anatolië, dié provinsie het 'n bevolking van 1 654 196 in 2015 gehad. Diyarbakır se vesting en Hevsel-tuine kultuurlandskap is in 2015 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Diyarbakır

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Turkye Turkye
 ProvinsieDiyarbakır
 Koördinate37°54′36″N 40°14′24″O / 37.91000°N 40.24000°O / 37.91000; 40.24000 40°14′24″O / 37.91000°N 40.24000°O / 37.91000; 40.24000
 Stigting
 Oppervlakte: 
 - Totaal2 060 vk km
 Hoogte bo seevlak675 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2014)930 266[1]
 - Bevolkingsdigtheid451,6/vk km
 TydsoneUTC +2 (OET)
 - SomertydUTC +3 (OEST)
 BurgemeesterGültan Kışanak (BDP)
 Amptelike webwerfdiyarbakir.bel.tr

Verwysings

Eksterne skakels