Ottomaanse Turks

Ottomaanse Turks [ˈɒtəmən] of Ottomaanse taal (لسان عثمانى‎‎ Lisân-ı Osmânî; ook bekend as تركچه‎ Türkçe of تركی‎ Türkî, "Turks") is die variasie van die Turkiese taal wat voorheen in die Ottomaanse Ryk gebruik is. Hierdie variasie van Turks se woordeskat is sterk deur Persies en Arabies beïnvloed.[1] Dit is in die Ottomaans-Turkse alfabet geskryf, wat 'n variasie van die Arabiese alfabet is. Die aantal woorde van Arabiese oorsprong het die inheemse Turkse woorde oortref.[2]

Ottomaanse Turks
لسان عثمانى‎ lisân-ı Osmânî
Gepraat in:Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk 
Gebied:Suidoos-Europa en Wes-Asië
Totale sprekers:vervang deur Moderne Turks
Taalfamilie:Altaïes
 Turks
  Oghusies
   Wes-Oghusies
    Ottomaanse Turks 
Skrifstelsel:Ottomaans-Turkse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1:ota
ISO 639-2:ota
ISO 639-3:ota

Nommers

1
بر
bir
2
ایكی
iki
3
اوچ
üç
4
درت
dört
5
بش
beş
6
آلتی
altı
7
یدی
yedi
8
سكز
sekiz
9
طقوز
dokuz
10
اون
on
11
اون بر
on bir
12
اون ایکی
on iki

[3]

Verwysings