Edirne

Edirne is ’n stad in Thrakië, die westelike deel van Turkye, naby die land se grense met Griekeland en Bulgarye. Dié grense word deur die Maritsarivier gevorm wat ook deur die stad vloei. Dit was die hoofstad van die Ottomaanse Ryk van 1365 tot 1457, toe Konstantinopel (die huidige Istanboel) Konstantyn die Grote se nuwe hoofstad geword het.

Edirne

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Turkye Turkye
 ProvinsieEdirne
 Koördinate41°40′28″N 26°33′39″O / 41.67444°N 26.56083°O / 41.67444; 26.56083
 Stigting125
 Oppervlakte: 
 - Totaal830 vk km
 Hoogte bo seevlak41 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2008)138 222
 - Bevolkingsdigtheid185/vk km
 - Aire urbaine141 570
 TydsoneUTC +1
 - SomertydUTC +2
 Burgemeester (2008–2014)Hamdi Sedefçi (CHP)
 Amptelike webwerfwww.edirne.bel.tr

Edirne is tans die hoofstad van die Edirne-provinsie in Oos-Thrakië. Die stad het in 2009 ’n bevolking van 141 570 gehad (119 298 in 2000).

Galery

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Edirne

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Edirne.
  • (en) Toerisme-inligting oor Edirne op Wikivoyage
  • (tr) Amptelike webwerf
  • (en) "Edirne". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 April 2019.