Egiptiese Gewapende Magte
Die Egiptiese Gewapende Magte (Arabies: القوات المسلحة المصرية) is die militêre magte van Egipte. Die Egiptiese Gewapende Magte is die grootste in Afrika en die Midde-Ooste. Dit is in 1922 gestig en bestaan uit die Egiptiese Leër, die Egiptiese Vloot, die Egiptiese Lugmag en die Egiptiese Lugverdedigingsmag.
Egiptiese Gewapende Magte | |
---|---|
Nasionale wapen van Egipte | |
Gestig | 1922 |
Land | Egipte |
Tipe | Gewapende Magte |
Hoofkwartier | Koubri el-Quba, Kaïro, Egipte |
Kommandostruktuur | Egiptiese Leër Egiptiese Vloot Egiptiese Lugmag Egiptiese Lugverdedigingsmag |
Volgens die Egiptiese grondwet word die Egiptiese Gewapende Magte deur die opperbevel of deur die Hoogste Raad gelei. Die Hoogste Raad word ten tye van nood gevorm. Die president dien as die voorsitter en 21 offisiere verteenwoordig die verskillende weermagte en departemente.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal