Erica bauera

plantspesie

Die Albertinia witheide (Erica bauera) is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Riversdal tot Albertinia voor. Die plant staan ook bekend as die Albertinia witheide.

Albertinia Witheide
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Asterids
Orde:Ericales
Familie:Ericaceae
Genus:Erica
Spesie:
E. bauera
Binomiale naam
Erica bauera
Andrews, (1812)
Sinonieme
  • Erica boweri Donovan
  • Ericoides bowieanum (Lodd.) Kuntze
  • Syringodea bowieana (G.Lodd.) G.Don

Die plat is gewild as 'n tuinplant en is skaars in sy natuurlike habitat. Sy habitat het drasties kleiner geword, 90%, sedert 2012 as gevolg van indringerplante, oorbeweiding, landbou aktiwiteite en 'n gebrek aan die bestuur van die veld.

Daar is ook 'n subspesie: Erica bauera subsp. gouriquae E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv.

Sien ook

Bronne