Europese windswael
Die Europese windswael (Apus apus) is 'n algemene trekvoël en kom dikwels in groot swerms voor. Hierdie swaeltjies kan tot nege maande aaneen vlieg en stop net om nes te maak. Hulle kan ook eet en slaap terwyl hulle vlieg. in Engels staan die voël as die Common swift bekend.
Europese windswael | |
---|---|
'n Europese windswael in Barcelona, Spanje. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. apus |
Binomiale naam | |
Apus apus (Linnaeus, 1758) | |
Verspreiding |
Voorkoms
Die voël is 17 cm lank en 30 - 44 g groot.
Fotogalery
- Kuiken
- Jong voël
- Video van 'n geveg tussen twee Europese windswaels oor 'n nes-boks.
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal