Eurovision-sangfees 2014

Die 59ste Eurovision-sangfees sal tussen 6 en 10 Mei 2014 in die Deense hoofstad Kopenhagen plaasvind. Nadat Emmilie de Forest met haar liedjie Only Teardrops op 18 Mei 2013 as wenner van die 58ste Eurovision-sangfees in Malmö, Swede aangewys is, het die Deense uitsaaikorporasie Danmarks Radio (DR) opdrag gekry om die volgende sangfees te organiseer. Dit is die derde keer dat Denemarke as gasheer van die sangfees optree nadat Skandinawië die sangfees twee keer, in 1964 en 2001 georganiseer het.

Eurovision-sangfees 2014
Join us
Data
Halfeind 16 Mei 2014
Halfeind 28 Mei 2014
Eindrondte10 Mei 2014
Gasheer
PlekVlag van Denemarke Denemarke
Deelnemers
Deelnemers37
TerugkerendVlag van Portugal Portugal
Vlag van Pole Pole
OnttrekkingsVlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van Kroasië Kroasië
Flag of Cyprus Siprus
Vlag van Serwië Serwië
Stemmig
StemstelselDie paneel se stemme tel 50%; die res word deur telestemming bepaal.
Eurovision-sangfees
◄2013 2015►

Gasheerstad

Drie Deense stede, Herning, Horsens en Kopenhagen het finale aansoeke ingedien om as gasheerstad vir die sangfees op te tree.

Veranderinge

Terugkerende Lande

  •  Pole - Na twee jaar se afwesigheid neem die Poolse TV-uitsaaier, TVP weer aan die sangfees deel.
  •  Portugal - Portugal het in 2013 weens 'n finansiële krisis in die land onttrek, maar keer in 2014 terug.

Deelnemers

Halfeindronde 1

LandTaalSangerLiedjie
 AlbaniëHersi MutmajaOne Nights Anger
 BelarusTEOCheesecake
 BelgiëAxel HirsouxMother
 Bulgarye
 EstlandTanjaAmazing
 FinlandSoftengineSomething Better
 GeorgiëMariko & The ShinThree minutes to earth
 HongaryeAndràs-Kallay SaundersRunning
 IerlandCan-Linn ft. Kasey Smith
 IsraelMei FeingoldSame Heart
 LetlandAarzemniekiCake To Bake
 LitaueVilijaAttention
 MaltaFirelightComing Home
 Moldowa
 NederlandThe Common LinnetsCalm After The Storm
 NoorweëCarl EspenSilent Storm
 OostenrykConchita WurstRise Like A Phoenix
 PoleDonatan & CleoMy Slowanie
 PortugalSuzyQuero Ser Tua
 MasedoniëTijana DapčevićTo The Sky
 RuslandTolmachevy TwinsShine
 San MarinoValentina MonettaMaybe (Forse)
 SwedeSanna NielsenUndo
 SwitserlandSebalterHunter of Stars

Eindrondte

LandTaalSangerLiedjie
 DenemarkeBasimCliché love song
 DuitslandElaizaIs it right
 FrankrykTwin TwinMoustache
 SpanjeRuth LorenzoDancing in the rain
 Verenigde KoninkrykMolly Smitten-DownesChildren of the universe

Terugkerende kunstenaars

LandSangerDeelname
 San MarinoValentina MonettaEurovision-sangfees 2012 en 2013
 RoemeniëPaula Seling & OviEurovision-sangfees 2010

Beoordeling

  •  België
    • Halfeindrondte 1: 10,7 %
    • Halfeindrondte 2: 5 %
    • Eindrondte: 7,4 %
  •  Denemarke
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 43 %
  •  Estland
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 11 %
  •  Italië
    • Halfeindrondte 1: 0,46 %
    • Halfeindrondte 2: 0,5 %
    • Eindrondte: 2,9 %
  •  Nederland
    • Halfeindrondte 1: 19,3 %
    • Halfeindrondte 2: 10,1 %
    • Eindrondte: 30 %
  •  Noorweë
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 28 %
  •  Oostenryk
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 17 %
  •  Pole
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 12,1 %
  •  Portugal
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2: 3 %
    • Eindrondte: 5,1 %
  •  Roemenië
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 5,6 %
  •  Spanje
    • Halfeindrondte 1: 1,3 %
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte:
  •  Swede
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 36 %

Trivia

Sanger

  •  San Marino - Valentina Monetta sal in 2013 vir die 3de en laaste keer San Marino kan verteenwoordig. Hierdeur tree hulle in die voetspore van Udo Jürgens, Corry Brokken en Lys Assia, wat ook hul lande 3 keer na mekaar verteenwoordig het.