Eurovision-sangfees

Die Eurovision-sangfees (Engels: Eurovision Song Contest, ESC; Frans: Concours Eurovision de la Chanson; vroeër: Grand-Prix Eurovision de la Chanson européenne) is 'n sangkompetisie wat sedert 24 Mei 1956 jaarliks in die Europese Uitsaai-unie (EBU) aangebied word. Die kompetisie is gegrond op die bestaande Sanremo Musiekfees sedert 1951 in Italië. Van die beroemde vorige wenners sluit in ABBA (wat Swede verteenwoordig het) en Céline Dion (alhoewel sy Kanadees is, het sy Switserland verteenwoordig).

Lys Assia, die eerste Eurovision-wenner saam met Dima Bilan, die wenner van 2008
Lidlande van die Europese Uitsaai-unie
Uitsaaigebied van die Europese Uitsaai-unie in rooi
Deelnemende lande sedert 1956:

   Ten minste een deelname

   Nooit deelgeneem nie, hoewel in aanmerking gekom om dit te doen

   Toetreding besluit, maar later onttrek

   Deelgeneem as deel van 'n ander land, maar nooit as 'n onafhanklike land nie

Deelnemende lande volgens dekade se debuut:

   1950's

   1960's

   1970's

   1980's

   1990's

   2000's

   2010's

   2020's

Lande wat die Eurovision-sangfees gehuisves het:

   Eenkeer gehuisves

   Herhaaldelik gehuisves

Kwalifikasiekoerse per land (2004–2023; regstreekse kwalifisering nie ingesluit nie)
Lande wat die Eurovision-sangfees gewen het
Stede en lande wat die Eurovision-sangfees aangebied het

Die sangfees word op televisie in die hele Europa uitgesaai. Sedert 1967 word die fees ook in lande buite Europa uitgesaai. Dit kan ook op die internet gevolg word.

Wenners

JaarLandLiedjieSanger
1956  SwitserlandRefrainLys Assia
1957  NederlandNet Als ToenCorry Brokken
1958  FrankrykDors, Mon AmourAndré Claveau
1959  NederlandEen BeetjeTeddy Scholten
1960  FrankrykTom PillibiJacqueline Boyer
1961  LuxemburgNous les amoureuxJean-Claude Pascal
1962  FrankrykUn premier amourIsabelle Aubret
1963  DenemarkeDanseviseGrethe & Jørgen Ingmann
1964  ItaliëNon ho l'età (per amarti)Gigliola Cinquetti
1965  LuxemburgPoupée de cire, poupée de sonFrance Gall
1966  OostenrykMerci ChérieUdo Jürgens
1967  Verenigde KoninkrykPuppet On A StringSandie Shaw
1968  SpanjeLa, la, laMassiel
1969  SpanjeVivo CantandoSalomé
 Verenigde KoninkrykBoom Bang-a-BangLulu
 NederlandDe TroubadourLenny Kuhr
 FrankrykUn jour, un enfantFrida Boccara
1970  Republiek IerlandAll Kinds Of EverythingDana Rosemary Scallon
1971  MonacoUn banc, un arbre, une rueSéverine
1972  LuxemburgAprès ToiVicky Leandros
1973  LuxemburgTu Te ReconnaîtrasAnne-Marie David
1974  SwedeWaterlooABBA
1975  NederlandDing-A-DongTeach-In
1976  Verenigde KoninkrykSave Your Kisses For MeBrotherhood of Man
1977  FrankrykL'Oiseau Et L'EnfantMarie Myriam
1978  IsraelA-Ba-Ni-BiIzhar Cohen en Alphabeta
1979  IsraelHallelujahGali Atari en Milk and Honey
1980  Republiek IerlandWhat's Another Year?Johnny Logan
1981  Verenigde KoninkrykMaking Your Mind UpBucks Fizz
1982  DuitslandEin Bisschen FriedenNicole
1983  LuxemburgSi la vie est cadeauCorinne Hermès
1984  SwedeDiggi-Loo Diggi-LeyHerreys
1985  NoorweëLa det swingeBobbysocks
1986  BelgiëJ'aime la vieSandra Kim
1987  Republiek IerlandHold Me NowJohnny Logan
1988  SwitserlandNe partez pas sans moiCéline Dion
1989  Joego-SlawiëRock MeRiva
1990  ItaliëInsieme: 1992Toto Cutugno
1991  SwedeFångad av en stormvindCarola Häggkvist
1992  Republiek IerlandWhy Me?Linda Martin
1993  Republiek IerlandIn Your EyesNiamh Kavanagh
1994  Republiek IerlandRock 'n' Roll KidsPaul Harrington en Charlie McGettigan
1995  NoorweëNocturneSecret Garden
1996  Republiek IerlandThe VoiceEimear Quinn
1997  Verenigde KoninkrykLove Shine A LightKatrina Leskanich
1998  IsraelDivaDana International
1999  SwedeTake Me to Your HeavenCharlotte Nilsson
2000  DenemarkeFly On The Wings Of LoveOlsen Brothers
2001  EstlandEverybodyTanel Padar, Dave Benton en 2XL
2002  LetlandI WannaMarie N
2003  TurkyeEveryway That I CanSertab Erener
2004  OekraïneWild DancesRuslana
2005  GriekelandMy Number OneElena Paparizou
2006  FinlandHard Rock HallelujahLordi
2007  SerwiëMoltivaMarija Šerifović
2008  RuslandBelieveDima Bilan
2009  NoorweëFairytaleAlexander Rybak
2010  DuitslandSatelliteLena Meyer-Landrut
2011  AzerbeidjanRunning ScaredEll & Nikki
2012  SwedeEuphoriaLoreen
2013  DenemarkeOnly TeardropsEmmelie de Forest
2014  OostenrykRise Like a PhoenixConchita Wurst
2015  SwedeHeroesMåns Zelmerlöw
2016  Oekraïne1944Jamala
2017  PortugalAmar Pelos DoisSalvador Sobral
2018  IsraelToyNetta
2019  NederlandArcadeDuncan Laurence
2020Eurovision-sangfees afgelas weens die Covid-19-pandemie
2021  ItaliëZitti e buoniMåneskin
2022  OekraïneStefaniaKalush Orchestra
2023  SwedeTatooLoreen
  1. Nota: In 1969 het vier lande gesamentlik gewen omdat geen reëls vir 'n gelykop uitslag bestaan het nie.

Eksterne skakels