Guayaquil

Guayaquil (Spaans: Santiago de Guayaquil) is die grootste stad van Ecuador nog voor die hoofstad Quito en is in 1547 deur Spanjaarde gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 278 691 en van 2 991 061 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 344,5 km². Die stad is die belangrikste hawestad en lê aan die weskus van Ecuador.

Guayaquil
Santiago de Guayaquil

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Ecuador Ecuador
 Provinsie Guayas
 Koördinate02°11′S 79°53′W / 2.183°S 79.883°W / -2.183; -79.883
 Stigting1547
 Oppervlakte: 
 - Totaal344,5 vk km
 Hoogte bo seevlak4 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)2 278 691
 - Bevolkingsdigtheid19 547/vk km
 - Metropolitaanse gebied2 991 061
 TydsoneUTC -5
 BurgemeesterAquiles Álvarez
 Amptelike webwerfguayaquil.gob.ec
Guayaquil in 1920

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guayaquil.
  • (en) Toerisme-inligting oor Guayaquil op Wikivoyage
  • (es) Amptelike webwerf
  • (en) "Guayaquil". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Julie 2019.