Quito

Quito (Spaans: San Francisco de Quito) is die hoofstad en tweede grootste stad van Ecuador naas Guayaquil. Die stad het 'n bevolking van 1 619 791 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte 352 km². Die stad is op 6 Desember 1534 deur Spanjaarde onder Sebastián de Belalcázar gestig. Die historiese middestad van Quito is in 1978 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Quito
San Francisco de Quito

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Ecuador Ecuador
 Provinsie Pichincha
 Koördinate00°13′N 78°31′W / 0.217°N 78.517°W / 0.217; -78.517
 Gestig op6 Desember 1534
 Oppervlakte: 
 - Totaal352 vk km
 Hoogte bo seevlak2 850 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2019)1 978 376
 - Metropolitaanse gebied (2019)2 700 000
 - Bevolkingsdigtheid4 602 /vk km
 TydsoneUTC -5
 BurgemeesterPabel Muñoz
 Amptelike webwerfquito.gob.ec
San Francisco-plein, afgeneem vanaf die Palacio Gangotena se dak
San Francisco-plein in Quito se historiese sentrum
TelefériQo

Guápulo de Quito

Sien ook

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Quito.
  • (en) Toerisme-inligting oor Quito op Wikivoyage
  • (es) Amptelike webwerf
  • (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
  • (en) "Quito". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Julie 2019.