Gaan na inhoud

Haagse Skool

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Morgenrit langs het strand (1876) deur Anton Mauve

Die Haagse Skool (Nederlands: Haagse School) is 'n groep van kunstenaars wat tussen 1860 en 1890 in Den Haag gewoon en gewerk het. Hulle werk is sterk beïnvloed deur die realisme skilders van die Franse Barbizon-skool. Die skilders van die Haagse skool het oor die algemeen van relatief somber kleure gebruik gemaak, en daarom word die Haagse Skool soms die Grys Skool genoem.

Eksterne skakelswysig bron

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie