IFK Göteborg

IFK Göteborg is met 18 kampioenskappe en 2 UEFA Bekers die suksesvolste Sweedse sokkerspan en speel in die Alsvenskan. Die span se tuisveld is die Gamla Ullevi (kapasiteit: 19 000 toeskouers) in Gotenburg, wat hulle deel met hulle Gotenburgse mededingers GAIS en Örgryte IS. Vir belangrike wedstryde verplaas IFK na die Nya Ullevi, wat 40 000 sitplekke het.

IFK Göteborg
Volle naamIdrottsföreningen Kamraterna Göteborg
Stigting4 Oktober 1904
TuisveldGamla Ullevi,
Gotenburg
Kapasiteit19 000
VoorsitterVlag van Swede Kent Olsson
AfrigterVlag van Swede ?
LigaAllsvenskan
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Sweedse kampioen (18)
1908, 1910, 1918, 1935, 1942, 1958, 1969, 1982, 1983, 1984, 1987, 1990, 1991, 1993, 1994, 1995, 1996, 2007
  • Sweedse beker (5)
1979, 1982, 1983, 1991, 2008
(naaswenner (5): 1986, 1999, 2004, 2007, 2009)
  • Sweedse Supercup (1)
2008
  • UEFA-beker (2)
1982, 1987

Bekende sokkerspelers

  • Sven-Göran Eriksson
  • Ove Kindvall