Isabel Perón

María Estela Martínez Cartas de Perón (gebore 4 Februarie 1931), beter bekend as Isabel Martínez de Perón of Isabel Perón, is 'n voormalige president van Argentinië. Sy was die derde vrou van die voormalige president, wyle Juan Perón.

Isabel Perón
Isabel Perón

41ste President van Argentinië
Ampstermyn
1 Julie 1974 – 24 Maart 1976
Voorafgegaan deurJuan Perón
Opgevolg deurJorge Rafael Videla

Leier van die Geregtigheidsparty
Ampstermyn
1974 – 1975
Voorafgegaan deurJuan Perón

Adjunkpresident van Argentinië
Ampstermyn
12 Oktober 1973 – 1 Julie 1974
PresidentJuan Perón
Voorafgegaan deurAmp vakant; Vicente Solano Lima mees onlangse ampsbekleër
Opgevolg deurAmp vakant; Víctor Martínez volgende ampsbekleër

Eerste Dame van Argentinië
Ampstermyn
12 Oktober 1973 – 1 Julie 1974
PresidentJuan Perón

Persoonlike besonderhede
Gebore4 Februarie 1931 (1931-02-04) (93 jaar oud)
La Rioja, Argentinië
Politieke partyGeregtigheidsparty
Eggenoot/-noteJuan Perón (1961–1974)
Handtekening

Gedurende haar man se derde termyn as president van 1973 tot 1974, het Isabel as beide vise-president en die eerste dame van Argentinië gedien. Nadat haar man in 1974 in die amp oorlede is, was Isabel van 1 Julie 1974 tot 24 Maart 1976 die president gewees.

Sy is op 12 Januarie 2007 in verband met die verdwyning van 'n aktivis in Februarie 1976; naby haar huis in Spanje in hegtenis geneem.[1]

Verwysings

Eksterne skakels