Johan August Wahlberg

Johan August Wahlberg (1810 – 1855) was 'n Sweedse natuurkundige. Hy het Suid-Afrika in die 1830's deurkruis, veral die Oos-Kaap en het omvattende versamelings skoenlappers en ander insekte opgebou. In 1855 het hy, vergesel van F. Green, 'n reis na die Ngamimeer onderneem. Terwyl hy in Matabeleland gejag het is hy deur 'n olifant doodgetrap.

Johan August Wahlberg
Gebore(1810-10-09)9 Oktober 1810
Lagklarebäck, Swede
Oorlede6 Maart 1856 (op 45)
Ngamimeer, Botswana
NasionaliteitVlag van Swede Swede
VakgebiedPlantkunde, ornitologie, fisika, entomologie
Alma materKoninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe

Die standaard skrywer afkorting J.Wahlb. word gebruik om hierdie individu as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Bron