Kanton Bern
Bern is 'n kanton in Switserland met sowat 1 009 000 inwoners. Die taalgrens tussen Alemanniese (Duitssprekende) en Franssprekende Switserland (Romandie), in Alemanniese Switserland skertsend Röstigraben genoem, loop deur die kanton waar albei tale ampsstatus geniet. 84,2% van die inwoners praat Duits as moedertaal, sowat elf persent Frans. Die hoofstad is Bern.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal