Kim Young-sam

Kim Young-sam (Hangul: 김영삼; hanja: 金泳三; Koreaans: [kim jʌŋsʰam]; 20 Desember 192722 November 2015) was 'n Suid-Koreaanse politikus en die sewende president van Suid-Korea (19931998).

Kim Young-sam
김영삼
Kim Young-sam
Kim Young-sam in 1996

7de President van Suid-Korea
Ampstermyn
25 Februarie 1993 – 25 Februarie 1998
Eerste ministerHwang In Sung
Lee Hoi Chang
Lee Yung Duk
Lee Hong Koo
Lee Soo Sung
Goh Kun
Voorafgegaan deurRoh Tae-woo
Opgevolg deurKim Dae-jung

Persoonlike besonderhede
Gebore(1927-12-20)20 Desember 1927
Geoje-eiland, Suid-Gyeongsang, Japannees-Korea (tans Suid-Korea)
Sterf22 November 2015 (op 87)
Seoel, Suid-Korea
Politieke partyOnafhanklik (1997–2015)
Demokratiese Liberale (1990–1997)
Demokratiese Hereniging (1987–1990)
Nuwe Koreaanse Demokrate (1985–1987)
Demokratiese Korea (1981–1985)
Nuwe Demokrate (1967–1980)
? (1961–1967)
Demokratiese (1958–1961)
Liberale (1954–1958)
Eggenoot/-noteSon Myung-soon
Kind(ers)5
Alma materSeoel Nasionale Universiteit
ReligiePresbiterianisme
Handtekening

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Suid-Korea Suid-Korea
Diens/Tak Republiek van Korea weermag
RangStudent-soldaat

Biografie

Kim Young-sam was vanaf 1961 vir dertig jaar lank (saam met die latere Nobelpryswenner Kim Dae-jung) die opposisieleier. Hy was een van Park Chung-hee en Chun Doo-hwan se grootste teenstaanders. Tussen 1993 en 1998 was hy die president van sy land.

Hy was die eerste nie-militêre presedent sedert Syngman Rhee. Tydens sy presidentskap loods Young-sam 'n teen-korrupsieveldtog waartydens sy twee voorgangers gearresteer is.

Kim Young-sam is op 22 November 2015 op 87-jarige ouderdom oorlede.[1]

Verwysings

Eksterne skakels