Klipstreepkoppie

voëlspesie

Die Klipstreepkoppie (Emberiza tahapisi) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël op klipperige hange in grasveld en oop boomveld. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Cinnamon-breasted bunting bekend.

Klipstreepkoppie
In die Pilanesberg, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. tahapisi
Binomiale naam
Emberiza tahapisi
Smith, 1836
verspreiding
Illustrasie van die insularis-subspesie wat op Sokotra voorkom.

Sien ook

Bron

Verwysings