Koninkryk van Denemarke

Die Koninkryk van Denemarke (Deens: Kongeriget Danmark, [ˈkʰɔŋəʁiːð̩ ˈtænmɑk], ; Faroëes: Kongsríki Danmarkar; Groenlands: Kunngeqarfik Danmarki), oftewel die Deense Ryk (Deens: Danmarks Rige; Faroëes: Danmarkar Ríki; Groenlands: Danmarkip Naalagaaffik), bestaan uit die land Denemarke in Europa en die eilande Faroëreilande en Groenland in die Atlantiese Oseaan. Tot 17 Junie 1944 was Ysland ook 'n deel van die Koninkryk.

Koninkryk van Denemarke
Kongeriget Danmark (Deens)
Kongsríki Danmarkar (Faroëes)
Kunngeqarfik Danmarki (Groenlands)
Vlag van DenemarkeWapen van Denemarke
VlagWapen
Nasionale leuse:
Forbundet, forpligtet, for Kongeriget Danmark
(Deens vir: "Verenig, toegewyd, vir die Koninkryk van Denemarke")
Volkslied: Der er et yndigt land
(Deens vir: "Daar is 'n pragtige land")

Koninklike Volkslied:
Kong Christian stod ved højen mast

(Deens vir: "Koning Christian staan by die hoë mas")
Ligging van Denemarke
HoofstadKopenhagen
Grootste stadKopenhagen
Amptelike taleDeens, Faroëes en Groenlands
Regering
Koning
Eerste Minister (Denemarke)
Eerste Minister (Faroëreilande)
Eerste Minister (Groenland)
Grondwetlike monargie
Frederik X
Mette Frederiksen
Aksel V. Johannesen
Múte Bourup Egede
Onafhanklikheid

Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
2 220 093 km2  
1 370 000 myl2
Bevolking
 - 2023-skatting
 - Digtheid
 
6 049 579 (112de)
2,5 / km2
6,5 / myl2
GeldeenheidDeense kroon
Faroëse kroon (DKK)
Tydsone
 - Somertyd
MET (Denemarke)
MGT (Faroëreilande)
MGT (Groenland) (UTC+1 (Denemarke)
0 (Faroëreilande)
0 tot -4 (Groenland))
MEST (Denemarke)
EST (Faroëreilande) (UTC+2 (Denemarke)
+1 (Faroëreilande))
Internet-TLD.dk
.fo
.gl
Skakelkode+45 (Denemarke)
+298 (Faroëreilande)
+299 (Groenland)

Deelgebiede

VlagLandsdeelBevolkingOppervlakteBevolkingsdigtheidGeldeenheid
Denemarke5 532 531 (2009)43 094 km²126,1/km²Deense kroon (DKK)
Faroëreilande48 317 (2006)1 399 km²34/km²Faroëse kroon (DKK)
Groenland56 375 (2005)2 166 086 km²0,025/km²Deense kroon (DKK)

Voormalige deelgebiede

VlagLandsdeelBevolkingOppervlakteBevolkingsdigtheidGeldeenheidTot in
Ysland200 000 (1940)103 125 km²1,94/km²Deense kroon (DKK)1944

Sien ook

Eksterne skakels

Koninkryk van Denemarke
Denemarke · Faroëreilande · Groenland