Liza Koshy
Liza Koshy (gebore 31 Maart 1996) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Boo! A Madea Halloween (2016) en in die televisiereekse Escape the Night (2016), Freakish (2016), en Liza on Demand (2018).
Liza Koshy | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2016: Boo! A Madea Halloween
- 2016: FML
Televisiereekse
- 2016: Escape the Night
- 2016: Freakish
- 2016: Jingle Ballin'
- 2017: Spooktober
- 2017: Audi Think Faster
- 2018: Liza on Demand
- 2018: All New Double Dare
Video's
- 2017: Bing Bong: Official Video, Closer by the Chainsmokers & Halsey Parody
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Liza Koshy.
- Liza Koshy in die Internet-rolprentdatabasis
- Liza Koshy op Twitter
- Liza Koshy op Facebook
- Liza Koshy op Instagram
- Liza Koshy op YouTube
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie