Lola Kirke

Lola Kirke (gebore 27 September 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, regisseuse, en sangeres. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gone Girl (2014), Mistress America (2015), Fallen (2016), en American Made (2017).

Lola Kirke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamLola Clementine C Kirke[1]
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2014: Gone Girl
  • 2014: Song One
  • 2014: Free the Nipple
  • 2015: Mistress America
  • 2016: Fallen
  • 2016: AWOL
  • 2017: American Made
  • 2017: Active Adults
  • 2017: Gemini
  • 2018: Viper Club
  • 2019: Love & Oatmeal

Televisiereekse

  • 2014: Mozart in the Jungle

Diskografie

  • EP (2016)
  • Heart Head West (2018)
  • Lady for Sale (2022)
  • Country Curious (2024)[2]

Verwysings

Eksterne skakels