Luitgard van Vermandois

Franse edelvrou

Luitgard van Vermandois (omstreeks 9149 Februarie 978) was die dogter van Herbert II van Vermandois en Adelheid van Boergondië.[1] Via haar vader was sy 'n afstammeling van Karel die Grote. Sy was aanvanklik getroud met Willem I van Normandië. Na sy dood in 942 tree sy een jaar later met Theobald I van Blois in die huwelik.

Luitgard van Vermandois

Persoonlike besonderhede
Geboreomstreeks 914
Sterf9 Februarie 978(978-02-09)

Kinders

Saam met Theobald I het sy vier kinders gehad:

  • Theobald (gest. 962), jong gestorwe
  • Hugo, Aartsbiskop van Bourges (gest. 985)
  • Odo I van Blois (gest. 996), graaf van Blois
  • Emma (gest. 1003), getroud met Willem IV van Akwitanië

Verwysings