Lys van Suid-Afrikaanse staatshoofde

Wikimedia lysartikel

Hierdie is 'n lys van Suid-Afrikaanse staatshoofde vanaf Uniewording tot vandag.

Monarge (1910–1961)

#Naam
(Geboorte–Dood)
PortretAmpstermynDinastieEerste Minister
AmpsaanvaardingAmp verlaat
1Koning George V
(1865–1936)
31 Mei 191020 Januarie 1936WindsorBotha
Smuts
Hertzog
2Koning Edward VIII
(1894–1972)
20 Januarie 193611 Desember 1936
(bedank)
WindsorHertzog
3Koning George VI
(1895–1952)
11 Desember 19366 Februarie 1952WindsorHertzog
Smuts
Malan
4Koningin Elizabeth II
(1926–2022)
6 Februarie 195231 Mei 1961WindsorMalan
Strijdom
Verwoerd

Goewerneur-generaal

Die Britse koning(in) was die staatshoof van die Unie van Suid-Afrika vanaf 1910 tot 1961. Hy/sy is deur 'n goewerneur-generaal verteenwoordig. Aanvanklik is die goewerneur-generaal deur die Britse regering gekies, maar vanaf 1937 is hy deur die Suid-Afrikaanse regering benoem. Hy was 'n seremoniële staatshoof: die regeringshoof was die eerste minister.

Status

   Dui Hoofregter aan as beampte wat die regering bestuur

#Naam
(Geboorte–Dood)
PortretAmpstermynMonargEerste Minister
AmpsaanvaardingAmp verlaat
1Herbert John Gladstone
(1854–1930)
31 Mei 19108 September 1914George VBotha
2Sydney Charles Buxton
(1853–1934)
8 September 191417 November 1920George VBotha
Smuts
3Arthur van Connaught
(1883–1938)
17 November 192021 Januarie 1924George VSmuts
4Alexander Cambridge
(1874–1957)
21 Januarie 192426 Januarie 1931George VSmuts
Hertzog
5George Villiers
(1877–1955)
26 Januarie 19315 April 1937George V
Edward VIII
George VI
Hertzog
6Patrick Duncan
(1870–1943)
5 April 193717 Julie 1943
(oorlede in amp)
George VIHertzog
Smuts
Nicolaas de Wet
(1873–1960)
17 Julie 19431 Januarie 1946George VISmuts
7Gideon Brand van Zyl
(1873–1956)
1 Januarie 19461 Januarie 1951George VISmuts
Malan
8E.G. Jansen
(1881–1959)
1 Januarie 195125 November 1959
(oorlede in amp)
George VI
Elizabeth II
Malan
Strijdom
Verwoerd
Lucas Cornelius Steyn
(1903–1976)
25 November 195911 Desember 1959Elizabeth IIVerwoerd
9Charles Robberts Swart
(1894–1982)
11 Desember 195930 April 1961
(bedank)
Elizabeth IIVerwoerd
Lucas Cornelius Steyn
(1903–1976)
30 April 196131 Mei 1961Elizabeth IIVerwoerd

Seremoniële staatspresident (1961–1984)

Toe Suid-Afrika in 1961 'n republiek geword het, is die koningin en die goewerneur-generaal deur 'n seremoniële staatspresident vervang. Hy is deur die parlement verkies, vir 'n ampstermyn van sewe jaar, en in die praktyk was die regerende party se kandidaat altyd verkies. Met die afskaffing van die amp van eerste minister in 1984 het die staatspresident ook regeringshoof geword, en sy ampstermyn was daarna dieselfde as dié van die parlement wat hom verkies het ('n maksimum van vyf jaar). In die praktyk was hy die leier van die regerende party.

Status

   Dui die president van die senaat aan wat as staatspresident optree

#Naam
(Geboorte–Dood)
PortretAmpsaanvaardingGekiesPartyEerste Minister
AmpsaanvaardingAmp verlaat
1Charles Robberts Swart
(1894–1982)
31 Mei 19611 Junie 1967
(bedank)
Nasionale PartyVerwoerd
Vorster
Theophilus Ebenhaezer Dönges
(1898–1968)
Verkies, maar het die amp nie oorneem nie weens siekteNasionale Party
Tom Naudé
(1889–1969)
1 Junie 196710 April 1968Nasionale PartyVorster
2Jim Fouché
(1898–1980)
10 April 19689 April 1975Nasionale PartyVorster
Jan de Klerk
(1903–1979)
9 April 197519 April 1975Nasionale PartyVorster
3Nicolaas Johannes Diederichs
(1903–1978)
19 April 197521 Augustus 1978
(oorlede in amp)
Nasionale PartyVorster
Marais Viljoen
(1915–2007)
21 Augustus 197810 Oktober 1978Nasionale PartyVorster
Botha
4John Vorster
(1915–1983)
10 Oktober 19784 Junie 1979
(bedank)
Nasionale PartyBotha
5Marais Viljoen
(1915–2007)
4 Junie 197919 Junie 1979Nasionale PartyBotha
19 Junie 19793 September 1984

Uitvoerende staatspresident (1984–1994)

Status

   Dui waarnemende staatspresident aan

#Naam
(Geboorte–Dood)
PortretAmpstermynGekiesParty
AmpsaanvaardingAmp verlaat
1[1]Pieter Willem Botha
(1916–2006)
3 September 198414 September 19841987Nasionale Party
14 September 198415 Augustus 1989
(bedank)
2Frederik Willem de Klerk
(1936–2021)
15 Augustus 198920 September 19891989Nasionale Party
20 September 198910 Mei 1994

Vanaf 1981 tot 1984 was daar 'n adjunkstaatspresident, wat voorsitter was van die destydse Presidentsraad:

President (1994–)

Die staatspresident is in 1994 met 'n president vervang. Soos sy voorganger is hy beide staatshoof en regeringshoof, en hy word deur die parlement verkies vir 'n ampstermyn wat saamval met dié van die parlement self. In die praktyk is hy die leier van die party met die meerderheid van die setels in die parlement.

   Dui waarnemende president aan

#Naam
(Geboorte–Dood)
PortretAmpstermynGekiesParty
AmpsaanvaardingAmp verlaat
1Nelson Mandela
(1918–2013)
10 Mei 199416 Junie 19991994African National Congress
2Thabo Mbeki
(1942–)
16 Junie 199924 September 2008
(bedank)
1999
2004
African National Congress
[2]Ivy Matsepe-Casaburri
(1937–2009)
24 September 2008[3]25 September 2008African National Congress
3Kgalema Motlanthe
(1949–)
25 September 20089 Mei 20092008African National Congress
4Jacob Zuma
(1942–)
9 Mei 200914 Februarie 2018[4]
(bedank)
2009
2014
African National Congress
5Cyril Ramaphosa
(1952–)
15 Februarie 2018[5]Ampsbekleër2018African National Congress

Die president word bygestaan deur 'n adjunkpresident. Van 1994 tot 1996 was daar twee: een benoem deur die meerderheidsparty en een deur die grootste minderheidsparty. Sedert 1996 is daar slegs een, wat deur die president aangestel word.

Afkortings vir politieke partye:

Vlae

Lewende voormalige staatshoofde

Daar is vier lewende voormalige Suid-Afrikaanse staatshoofde:

Thabo Mbeki1999–2008President van Suid-Afrika18 Junie 1942 (1942-06-18) (81 jaar oud)
Kgalema Motlanthe2008–2009President van Suid-Afrika19 Julie 1949 (1949-07-19) (74 jaar oud)
Jacob Zuma2009–2018President van Suid-Afrika12 April 1942 (1942-04-12) (82 jaar oud)

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels